AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Limpopo skerp stryd teen bek-en-klouseer op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Lloyd Phillips
Ter illustrasie. Foto: Lloyd Phillips
’n Span dieregesondheidtegnici uit Gauteng sal die volgende maand in Limpopo deurbring waar hulle verdere steun vir die bekamping van bek-en-klouseer sal bied. Daar is tans 91 aktiewe gevalle van dié siekte landwyd.

Luidens ’n verklaring deur Limpopo se departement van landbou en landelike ontwikkeling sal die span betrokke wees by die monitor, inenting en merk van beeste teen bek-en-klouseer. Daar sal aan die einde van hul besoek bepaal word of die situasie noodsaak dat dit verleng moet word.

Die provinsiale regering is ook van plan om in die huidige boekjaar sewe dieregesondheidtegnici en drie staatsveeartse aan te stel.

Me. Nandi Ndalane, LUR vir landbou en landelike ontwikkeling in Limpopo, sê die steun uit Gauteng word waardeer en dat dit Limpopo in sy stryd teen bek-en-klouseer sal help. “Ek vertrou dat hierdie ontwikkeling ons sal help om die siekte uit te wis.”

Sedert 16 Mei is daar volgens die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling nege nuwe gevalle van die siekte op kommunale weigrond in KwaZulu-Natal geïdentifiseer. Die protokol vir bewegingsbeheer is op 25 Mei aangepas en veeartspatrollies is na hoërisikogebiede gestuur. Sedert die departement se inentingsprogram op 15 Maart vanjaar begin het, is sowat 190 000 beeste teen bek-en-klouseer ingeënt.

Nog ’n geval is sedert 16 Mei in Limpopo by ’n diptenk in kommunale weigrond geïdentifiseer. Die besmette diere, wat op ’n veiling in die Tshwane-munisipaliteit geïdentifiseer is, is sedertdien van kant gemaak en die karkasse vernietig.

Die perseel is op drie afsonderlike dae onder die toesig van ’n staatsveearts ontsmet. Die stoetkudde wat op dieselfde perseel was, is twee keer vir bek-en-klouseer getoets. Albei resultate was negatief. Dié geval word dus as afgehandel beskou.

Tot dusver is sowat 6 500 beeste in die gebied van Thulamela ingeënt.

In Noordwes is agt nuwe gevalle sedert 16 Mei in die JB Marks-munisipaliteit geïdentifiseer deur voortdurende toetse op plase wat grens aan persele waar bek-en-klouseer voorgekom het. Die betrokke plase is onder kwarantyn geplaas. Inentings op persele waar bek-en-klouseer voorgekom het, sou volgens die departement in Junie begin.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot