AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

LNR stel Land Bank-man as sy nuwe HUB aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Litha Magingxa. Foto: Liza Bohlmann
Dr. Litha Magingxa. Foto: Liza Bohlmann
Die Landbounavorsingsraad het ’n nuwe hoof aangestel.

Dr. Litha Magingxa is met ingang 1 April vanjaar as uitvoerende hoof van die Landbounavorsingsraad (LNR) aangestel. Sy aanstelling is einde Januarie deur die kabinet goedgekeur.

Maginxa, ’n landbou-ekonoom, het al voorheen by die LNR gewerk. Hy is tans uitvoerende bestuurder van landbou-ekonomie en adviesdienste by die Land Bank, waar hy sedert 2018 werk, maar hy het ook van 2009 tot 2014 by die bank gewerk.

Magingxa neem tans waar as die bank se uitvoerende bestuurder van strategie en kommunikasie.

By die LNR sal hy dr. Shadrack Moephuli opvolg, wat einde Julie verlede jaar as uitvoerende hoof uitgetree het ná bykans 15 jaar.

Magingxa was van 2014 tot 2018 groephoof van landbou-ekonomie en kapasiteitsontwikkeling by die LNR en van 2005 tot 2007 ’n navorser in landbou-ekonomie by die instelling.

In sy loopbaan was hy onder meer ook betrokke by die raadplegende groep vir internasionale landbounavorsing (CGIAR) en die instituut vir internasionale waterbestuur (IWMI).

Hy is tans lid van die instituut van direkteure in Suider-Afrika en was van 2011 tot 2017 ’n lid van die direksie van die Nasionale Landboubemarkingsraad.

Magingxa is ’n voormalige voorsitter van die landbou-ekonomievereniging van Suid-Afrika.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.4%
Rand - Pond
22.20
+0.1%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
978.28
-0.7%
Palladium
1,412.31
-0.7%
Goud
1,987.37
-0.3%
Silwer
23.18
+0.3%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Let's go on an adventure
Afrikaans speaking divorced lady, ready to start the next chapter. Like the outdoors as well as cuddling on the couch.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot