AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8529
-33,00
CORN
17 Aug
-
4015
-47,00
SOYA
17 Aug
-
8705
-40,00
SUNS
17 Aug
-
10912
59,00
WEAT
17 Aug
-
6890
6,00
WMAZ
17 Aug
-
4320
-34,00
YMAZ
17 Aug
-
4235
-17,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Lourensford-brand: Baie reën nodig om smeulende kole te blus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie foto is Saterdagaand, 11 Junie 2022 by Stellenbosch geneem. Foto: Verskaf deur die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit
Hierdie foto is Saterdagaand, 11 Junie 2022 by Stellenbosch geneem. Foto: Verskaf deur die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit
Terwyl reën sedert gisteraand oor dele van die Wes-Kaap uitsak, is die brand wat Woensdag 8 Junie op die Lourensford-landgoed ontstaan het, volgens die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit tans 95% onder beheer.

Me. Jo-Anne Otto, woordvoerder, sê die munisipaliteit se branddienste en vennote, CapeNature en Winelands FPA, se spanne kon laat gisteraand teruggeval danksy goeie reën.

Verdere ondersoek en opruim-operasies sal egter voortgesit word om te verseker dat enige opvlammings so vinnig moontlik onder beheer gebring word sou enige voorkom. Sy voeg by dat baie meer reën nodig is om enige smeulende kole te blus.

Die brand het ná dit in ’n verouderde denneplantasie op die Lourensford-landgoed ontstaan het, op Donderdag 9 Junie na die Grootnek-omgewing en verder in Somerset-Wes versprei. Verskeie huise in Silwerboomkloof-rylaan is as gevolg daarvan beskadig of vernietig.

Die brandlyn het 11 Junie die berge bo Stellenbosch bereik. Brandweerspanne het gister vir die grootste gedeelte van die dag die brandlyn wat die plase bedreig het aktief bestry. Grondspanne het daarin geslaag om verliese op die plase Mont Fleur en Uva Mira te verhoed en daar was geen bedreiging aan eiendom nie.

Mnr. Koos Jordaan, algemene bestuurder van Lourensford Properties, sê hulle is tans besig met ’n skadebepaling-opname. Tot dusver kon hulle vasstel dat 700 ha fynbos verbrand het en dat daar skade aan die landgoed se wingerde en boorde was.

Landbou.com probeer tans vasstel of die brand ander landbougrond in Somerset-Wes en Stellenbosch beskadig het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.68
-1.8%
Rand - Pond
20.09
-1.3%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,763.06
-0.7%
Silwer
19.74
-2.0%
Palladium
2,138.00
-1.0%
Platinum
927.50
-1.1%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.3%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekker om lief te hê maar jou laaste liefde is die beste
Jong 62, bly fiks en hou nie van oorgewig nie. Rook en drink nie en sal verkies dat my maat ook nie rook nie. 1. 81m lank. Arm man wat moet aanhou werk tot ek my kop neerlê...
NOU OF NOOIT
Klein. maar n groot hart vir die regte man daar iewers Moenie kanse vat ek is slimmer as wat jy dink
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot