AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8916
0,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6357
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3888
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3978
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Makhathini-boer is Kwanalu se nuwe voorsitter

akkreditasie
Mnr. Phenias Gumede. Foto: Verskaf
Mnr. Phenias Gumede. Foto: Verskaf
Mnr. Phenias Gumede, ’n groente-en-katoenboer van die Makhathinivlakte, is verkies tot die president van die KwaZulu-Natalse landbou-organisasie, Kwanalu.

Gumede glo die pad vorentoe vir die landbou in Suid-Afrika is een waarop alle belanghebbendes saam in dieselfde rigting beweeg. “Ek glo daar is ’n toekoms vir ons almal in die landbou. Die produsente, koöperasies, werkerunies, plaaslike en nasionale regering moet almal saamwerk om praktiese oplossings te vind vir die talle probleme wat die sektor in die gesig staar.”

Gumede, wat op sy pa se plaas van 6 ha op die Makhathinivlakte grootgeword het, het die plaas sedertdien tot ’n katoenboerdery op 150 ha uitgebrei. Hy was sedert 2005 visevoorsitter van Kwanalu en is sedert 2013 visepresident van Agri SA.

Mnr. PJ Hassard, ’n beesboer van Hluhluwe, is verkies tot visevoorsitter van Kwanalu. Die uittredende voorsitter, mnr. Andy Buchan, sal aanbly as die tweede visevoorsitter van Kwanalu.

Me. Sandy la Marque, uitvoerende hoof van Kwanalu, meen die organisasie is bevoorreg om ’n leier soos Gumede aan die stuur te hê.

“In die jare wat hy op die raad van Kwanalu gedien het, het hy ’n nugtere logika na die tafel gebring. Hy verstaan boere se probleme en is ’n bekende leier in die bedryf.”

Gumede dien in talle rade in die landboubedryf, onder meer as die visevoorsitter van Katoen Suid-Afrika en as ’n raadslid van die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-vereniging. Hy is ook sedert 2010 die besturende direkteur van die Makhathini-katoenmeul. Buiten die 150 ha waarop hy self boer, huur hy ’n verdere 250 ha waarop hy met katoen en wintergroente boer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.0%
Rand - Pond
22.21
+0.1%
Rand - Euro
19.60
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
982.75
-0.2%
Palladium
1,422.71
-1.4%
Goud
1,989.05
-0.3%
Silwer
23.06
-0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
70,066
0.0%
Alle aandele
75,585
0.0%
Hulpbronne 10
65,190
0.0%
Industriële 25
102,646
0.0%
Finansiële 15
15,424
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie rustige persoon
Ek is n baie still person. Ek hou nie baie van uit gaan laat in die nag nie. Maar ek kuier lekker by my friende. Ek word gou omgepraat om dinge saam met hulle te doen
Toe vind ek jou (lees gerus my bio)
I'm honest (sometimes brutally honest), I'm caring, I'm loyal and down to earth. I love deeply, I love strong, I love with all my heart. Communication, honesty,...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot