
Advertensie:
Makiti Veldbul-veiling, Frankfort
Datum: Dinsdag 18 Julie om 11:00 by die Royal Auction Centre, Frankfort.
Altesaam 35 bulle en 45 vroulike diere word te koop aangebied.
Veiling aangebied deur Vleissentraal, Bethlehem.
Onder beskerming van die Sussex- en Afrigus-telersgenootskappe, asook Veldbul en Ram Suidelike Afrika.
Navrae:Ian Grobbelaar: 060 965 6207
Corjan de Jager: 079 506 8777
Hannes Dreyer: 082 823 1045