AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4642
0,00
SOYA
30 Mrt
-
8220
0,00
SUNS
30 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
30 Mrt
-
6630
0,00
WMAZ
30 Mrt
-
3950
0,00
YMAZ
30 Mrt
-
4027
0,00
Deel

Man skuldig ná kragslenter by boere

’n Man wat verskeie boere betrek het by ’n slenter om met Eskom-krag te peuter, is skuldig bevind.

‘n Man wat boere van Mpumalanga by ‘n kragslenter betrek het wat Eskom sowat ‘n miljoen rand gekos het, is aan 28 klagte skuldig bevind.

Mondo Viljoen is op 24 Oktober in die Lydenburgse landdroshof skuldig bevind op nege klagte van bedrog, nog nege van sameswering en tien van kwaadwillige beskadiging van eiendom.

Operasie Khanyisa, ‘n vennootskapsveldtog om wettige, veilige en doeltreffende kraggebruik te bevorder, het in ‘n verklaring gesê Viljoen het in Maart vanjaar in die hof verskyn op klagte wat daarmee verband gehou het dat hy sogenaamde elektrisiteitsdienste aan agt boere gelewer het, wat peutering met meters en omleiding behels het.

Sy medepligtige en die boere het staatsgetuies geword en teen hom getuig. Hulle is van verdere vervolging gevrywaar omdat hul getuienis geloofwaardig bevind is, sê Operasie Khaniysa.

Die boere het die geld terugbetaal wat hulle aan Eskom geskuld het.

Operasie Khaniysa sê verder Viljoen het nie vir die uitspraak in die saak opgedaag nie en het sy regsverteenwoordiger per teksboodskap laat weet dat hy nie daar sou wees nie.

Hy het op twee vorige hofdatums, toe die saak uitgestel is, ook nie opgedaag nie. ‘n Lasbrief is nou vir sy inhegtenisneming uitgereik.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.2%
Rand - Pond
22.10
-0.1%
Rand - Euro
19.44
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.98
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
985.50
+1.8%
Palladium
1,457.39
+0.6%
Goud
1,981.00
+0.0%
Silwer
23.88
-0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
71,089
0.0%
Alle aandele
76,705
0.0%
Hulpbronne 10
67,517
0.0%
Industriële 25
103,222
0.0%
Finansiële 15
15,634
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot