AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Mantashe en Mbalula sorg vir verrassings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marleen Smith
Ter illustrasie. Foto: Marleen Smith
“Ankole” het gewen, maar pres. Cyril Ramaphosa kan gerus sy sterre dank vir sy stormram, mnr. Gwede Mantashe.

Dit is die mening van verskeie kommentators en Twitter-gebruikers kort nadat Ramaphosa  ’n tweede termyn tot president van die ANC verkies is. 

Die aanloop tot Maandag se bekendmaking van Ramaphosa se tweede klop op die skouer van sy party om die ANC se president te wees, was vol drama en onsekerheid. Uiteindelik het hy sy teenstander, dr. Zweli Mkhize, verslaan met selfs meer steun as toe hy tydens die vorige konferensie teen dr. Nkosazana Dlamini-Zuma gewen het. Mantashe het volgens baie kenners ’n deurslaggewend rol in hierdie oorwinning gespeel, veral nadat die Phala Phala-aanklagte teen die president in die parlement gaan draai het.

Dr. Piet Croucamp, politieke ontleder verbonde aan die Noordwes-Universiteit, sê daar is enkele verrassings uit Maandag se bekendmaking van die ANC se topsewe, waarvan Mantashe se herkiesing tot voorsitter een is. Croucamp was by die konferensie en het kort ná die aankondiging met Landbouweekblad gesels. 

“Ek en baie ander het nie die nuus oor Mantashe, Ramaphosa se groot stormram, verwag nie. Hy is voorheen baie uitgejou en dis baie verbasend dat hy so goed gevaar het.”

Vyf van die topsewe is van die Ramaphosa-faksie. Mnr. Paul Mashatile, die nuwe adjunkpresident van die ANC, is volgens mediaberigte redelik neutraal wat sy steun betref, al het hy onlangs aangedui sy steun lê meer by Mkhize as Ramaphosa. 

Me. Nomvula Mokonyane, die tweede adjunk-sekretaris-generaal, steun die RET-faksie. Terwyl Mantashe, me. Maropene Ramokgopa, dr. Gwen Ramokgopa (tesourie-generaal) en Mbalula hul steun agter Ramaphosa gegooi het. 

Volgens Croucamp kan Mantashe se herkiesing  gemengde gevoelens by Ramaphosa aanwakker. “Ramaphosa en Mantashe se koppe korrespondeer nie oor die groenenergiebeleid nie en Ramaphosa sal hom dalk wil skuif na ’n ander pos,” sê Croucamp.

‘Mbalula self verbaas’

Volgens Croucamp is nog ’n verrassing die keuse van Mbalula as sekretaris-generaal. “Dit is ’n verstommende verrassing. Ek dink Mbalula was self verbaas toe hy die nuus hoor en dalk  die enigste verkose lid tot die topsewe wat teleurgesteld is met sy verkiesing. Hy gaan ’n heeltydse pos by Luthuli-huis beklee en sal dus nie tyd hê om verder as minister te dien nie,” volgens Croucamp. “Ek dink hy sou dalk eerder ’n minister wou bly.

“Ek glo Ramaphosa sal hom uit die kabinet wil skuif sonder om te veel politieke onbestendigheid mee te bring. Enkele kabinetskuiwe kan dus in die nuwe jaar plaasvind, hoewel ek glo dit gaan nie drastiese veranderinge wees nie. Ramaphosa sal nie die balans in sy kabinet wil versteur nie.”

Wat van die verloorders: die RET-faksie, Mkhize en KwaZulu-Natal?

Croucamp sê baie mense argumenteer dalk dat Mkhize ’n RET-kandidaat was, maar dis nie polities die geval nie. “Baie van Mkhize se beleidsoogpunte strook met Ramaphosa s’n. Hy is nie polities deel van die RET nie, hoewel hy baie steun uit hul geledere gehad het aangesien dit teen Ramaphosa was.” 

Hy waarsku egter oor die volgehoue marginalisering van KwaZulu-Natal. Al het die provinsie die grootste verkiesingsblok gehad, is daar vir ’n tweede keer nie een lid uit die provinsie se geledere wat tot die topsewe verkies is nie. 

“Die marginalisering van KwaZulu-Natal die afgelope vyf jaar is nie standhoudend nie. Ramaphosa sal dringend iets moet doen om die provinsie deel te maak van politieke besluitneming en deelname aan die binnekring. Kry hy dít reg, kan dit help om die RET-faksie te ondermyn. Hierdie is ’n groot taak en Ramaphosa moet dit onmiddellik aanpak.” 

Croucamp glo wel dit is vergesog om te voorsien die RET-faksie se einde is naby. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.19
-0.6%
Rand - Pond
22.23
+0.0%
Rand - Euro
19.56
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
978.66
-0.6%
Palladium
1,407.98
-1.0%
Goud
1,985.21
-0.4%
Silwer
23.16
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Let's go on an adventure
Afrikaans speaking divorced lady, ready to start the next chapter. Like the outdoors as well as cuddling on the couch.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot