AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9369,8
-8,20
SUNS
27 Sep
-
9778,2
-189,80
WEAT
27 Sep
-
7052,6
-5,40
WMAZ
27 Sep
-
4767
-35,00
YMAZ
27 Sep
-
4485
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Meer as 100 myne werk sonder waterlisensie

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Andries Groenewald
Ter illustrasie. Foto: Andries Groenewald
Altesaam 115 myne is tans in bedryf sonder ’n geldige waterlisensie, sê mnr. Gugile Nkwinti, minister van water en sanitasie.

Nkwinti het dié inligting bekend gemaak in antwoord op ’n parlementêre vraag van adv. Anton Alberts, LP van die VF Plus. Altesaam 712 myne in die land het waterlisensies, maar 118 van dié myne besorg die departement reeds hoofbrekens aangesien hulle nie voldoen aan die voorwaardes van hul waterlisensies nie. In KwaZulu-Natal word 37 myne sonder ’n waterlisensie bedryf, in Mpumalanga 30, in die Noord-Kaap 25, in Gauteng 13, in die Vrystaat vyf, in Limpopo drie, en een elk in die Oos-Kaap en Noordwes.

Alberts sê hierdie stand van sake is skokkend. Dit dui enersyds daarop dat myne argeloos voortgaan om die omgewing te besoedel en andersyds dat die waterlisensiestelsel nie na behore werk nie. In die lig van die skrikwekkende omvang van die verkryging van waterlisensies en die verbreking van waterlisensievoorwaardes kan die vraag gevra word wat dit vir die toekoms van die omgewing inhou. “Die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) word eenvoudig geïgnoreer of willens en wetens oortree.”

Hy sê die departement se polisiëringsaksies teen die myne is meestal administratief van aard en dit is tyd dat strafregtelik teen die myne opgetree word. Die party wil hierdie bevindinge aan die Blou Skerpioene voorlê vir ondersoek en verdere optrede. “Indien daar nie enige reaksie is nie, sal die inligting aan die Valke gegee word vir optrede,” sê Alberts.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.19
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,059.56
+0.8%
Platinum
864.12
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,283
-0.0%
Alle aandele
63,681
+0.1%
Hulpbronne 10
56,020
-0.4%
Industriële 25
79,604
+0.1%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot