AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Meer as 20 gesteelde skape in minibus gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf deur SAPD
Foto: Verskaf deur SAPD
Die polisie in Vryburg het ’n 43-jarige minibusbestuurder op Saterdag 9 Julie in hegtenis geneem nadat 21 gesteelde skape in sy minibus gekry is.

Volgens lt.kol. Amanda Funani, polisiewoordvoerder, was lede van die Vryburg-polisie se honde-eenheid omstreeks 01:00 besig met ’n patrollie langs die N14 tussen Vryburg en Kuruman toe hulle die verdagte, stilstaande minibus langs die pad opmerk.

Toe hulle die minibus nader, het twee individue van die toneel gevlug en die 43-jarige verdagte agtergelaat. Met verdere ondersoek is 21 skape in die minibus aangetref. Die verdagte kon nie bewys dat die skape aan hom behoort nie. Hy is in hegtenis geneem en daar is beslag op die minibus gelê.

Funani sê daar is bevind dat die minibus sonder petrol gaan staan het terwyl die verdagtes onderweg was van Kuruman in die Noord-Kaap na ’n bestemming wat nog bepaal moet word. Die eienaar van die skape kon danksy tatoeëermerke opgespoor word.

Die verdagte sal vandag (Maandag 11 Julie) in die Vryburg-landdroshof verskyn wanneer nog ’n vermeende veedief ook in dié hof sal verskyn. Dié verdagte is op Vrydag 8 Julie in hegtenis geneem.

Volgens Funani het ’n boer die polisie na sy plaas ontbied nadat hy Vrydagaand onbekende mans in die kraal op sy plaas opgemerk het. Die polisie het ’n Mahindra-voertuig opgemerk en agternagesit. Die voertuig het stilgehou en drie verdagtes het van die toneel gevlug. Die bestuurder van die voertuig is in hegtenis geneem. Twee koeikarkasse is in die voertuig gevind en daar is beslag gelê op die voertuig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot