AFGRI
BEAN
29 Me
-
8625
-22,00
CORN
29 Me
-
4166
22,00
SOYA
29 Me
-
7934
-51,00
SUNS
29 Me
-
8330
-13,00
WEAT
29 Me
-
6620
104,00
WMAZ
29 Me
-
3674
-4,00
YMAZ
29 Me
-
3808
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Meer as 450 stuks vee verloor in brande by Trompsburg

akkreditasie
Een van die brande het baie naby aan 'n plaasopstal gekom. Foto: Herman Archer
Een van die brande het baie naby aan 'n plaasopstal gekom. Foto: Herman Archer
Voorlopige skade-opnames dui aan dat meer as 450 skape en meer as 30 beeste verlede week in twee verwoestende brande in die distrik Trompsburg verloor is.

Dis egter nie net kommersiële vee wat doodgebrand het nie, maar ook verskillende vorme wild wat natuurlik in die distrik voorkom.

Mnr. Johann Breytenbach, hoofbestuurder van die Vrystaatse sambreel-organisasie vir brandverenigings, sê die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ’n tydelik skuiling in die gebied opgerig om te help met diere wat in die brande beseer is. “Beseerde skilpaaie wat in die veld gevind word, word na die DBV toe gebring. Drie skilpaaie moes al van kant gemaak word. Dié brand het nie net skade vir boere veroorsaak nie, maar ook ekologiese skade tot gevolg gehad.”

Na verwagting het tussen 20 000 ha en 30 000 ha in die slag gebly weens die brande. Breytenbach sê ’n forensiese ondersoekspan ondersoek tans die gebied om die oorsaak van die brand te bepaal. Daar is bewerings dat die brand die gevolg was van ’n kragpaal wat gebreek en die veld aan die brand gesteek het.

Die brand het op Donderdag 15 November omstreeks 12:00 ontstaan. Dit was teen die einde van die dag onder beheer. Dié brand het op Vrydag 16 November weer opgevlam. Teen Saterdag om 04:00 was dit onder beheer.

Boere ry 120 km ver

Boere in die Suid-Vrystaat het tot 120 km ver gery om die brande te help blus. “Hier was meer as 100 bakkies en seker 400 mense wat kom help het. Ons is ongelooflik dankbaar,” sê mnr. Herman Archer, ’n boer van die omgewing. Al sy weiding het Vrydagnag afgebrand.

Volgens Breytenbach kom brande die afgelope weke gereeld reg oor die provinsie voor, met sommige brande wat vinniger onder beheer gebring kan word as ander, veral omdat die droogtetoestande oor die provinsie verskil. Hy maan dat toestande wat ’n hoë brandgevaar inhou, sal heers totdat goeie reën (meer as 25 mm) oor groot dele van die provinsie voorkom.

Landelike gemeenskappe word gevolglik gemaan om paraat te wees vir enige moontlike brandgevaar. Breytenbach versoek lede van die publiek om nie oop vure te maak wat moeilik beheerbaar is nie. Voertuigbestuurders word gevra om nie sigaretstompies langs paaie uit te gooi nie, want ’n brandende stompie kan groot skade aanrig en mens en dier bedreig as dit ’n veldbrand veroorsaak.

Vrystaat Landbou (VL) het ’n ondersteuningsnetwerk gevestig vir die boere wat hul weiding en voer vir hul vee, asook hul vee verloor het. Enigeen wat die boere wil bystaan, word versoek om die organisasie te kontak. Volgens inligting op VL se Facebookblad is die grootste behoefte voer of geld vir die vervoer van voer. Belangstellendes kan ook die webwerf Vriende van Landbou by http://www.vlvriende.org/ besoek vir nog inligting of verwysings.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.30
-0.1%
Rand - Euro
21.07
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,024.56
-0.5%
Palladium
1,415.42
-1.0%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot