AFGRI
BEAN
26 Nov
-
7600
0,00
CORN
26 Nov
-
3615
0,00
SOYA
26 Nov
-
7427
0,00
SUNS
26 Nov
-
11170
0,00
WEAT
26 Nov
-
6202
0,00
WMAZ
26 Nov
-
3420
0,00
YMAZ
26 Nov
-
3651
0,00
AMT
Beeste A2/3
12 Nov
-
53,56
-0,07
Beeste AB2/3
12 Nov
-
51,91
-0,45
Beeste B2/3
12 Nov
-
49,04
-0,89
Beeste C2/3
12 Nov
-
46,15
0,38
Bevrore Hoender
12 Nov
-
29,34
0,37
Bokkies (onder 30 kg)
12 Nov
-
66,06
-1,00
Bokooie
12 Nov
-
46,92
1,10
Groot (meer as 40 kg)
12 Nov
-
39,53
-1,69
Hoender (IQF)
12 Nov
-
27,78
1,63
Medium (30-40kg)
12 Nov
-
54,15
0,97
Pork Average
12 Nov
-
27,78
-0,41
Poultry Average
12 Nov
-
29,22
0,77
Skaap A2/3
12 Nov
-
84,63
-0,14
Skaap AB2/3
12 Nov
-
75,86
0,10
Skaap B2/3
12 Nov
-
72
0,11
Skaap C2/3
12 Nov
-
69,61
-0,41
Speenkalf
12 Nov
-
40,08
-1,39
Spekvarke
12 Nov
-
29,62
0,34
Stoorlammers
12 Nov
-
45,41
-0,52
Varkwors
12 Nov
-
22,96
-0,51
Vars Hoender
12 Nov
-
30,54
0,29
Vleisvarke
12 Nov
-
27,62
-0,45
Wol (skoon)
12 Nov
-
167,2
-2,88

Meer boere kry Covid-19-hulp

akkreditasie
Foto: Anton Alberts
Foto: Anton Alberts
Altesaam 8 000 boere, mits bevestig word hulle is nie staatsamptenare nie, is kandidate vir die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se Covid-19-hulppakket van R1,2 miljard.

Die departement het vroeër aangedui dat nagenoeg 40 000 klein- en kommunale boere se aansoeke om hulp “deur die krake geval het”.

Dan was daar ook “aktetasboere” wat probeer het om hul hande op die geld te lê. Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het ’n hersiening van die aansoeke vir hulp toegelaat, toe altesaam 72% boere wat in die eerste ronde om hulp by die departement aansoek gedoen het, nie daarvoor in aanmerking gekom het nie.

Teen September is altesaam 54 797 aansoeke ontvang en 15 662 boere se aansoeke is goedgekeur. Die begroting vir hierdie aantal boere is net meer as R562 miljoen.

Ware boere

Mnr. Terries Ndove, adjunkdirekteur-generaal van die departement, het gesê dat 8 000 aansoeke bevestig is as ware boere wat om hulp aansoek gedoen het, maar daar word net seker gemaak dat hulle nie staatsamptenare is wat boer nie. “Die departement het reeds sowat 8 000 fisiese verifikasies gedoen van die nagenoeg 40 000 aansoekers as werklike boere met werklike behoeftes. Amptenare het ook op die databasis van die departement van binnelandse sake gekyk of hulle Suid-Afrikaners is met geldige identiteitsnommers.” Hy het aan die parlement se portefeuljekomitee vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling gesê die departement hoop die hersieningsproses sal teen einde November voltooi te wees.

Mnr. Rirhandzu Shilote, amptenaar van die departement wat met die aansoeke help, het gesê hulle onderneem om teen 1 Desember al die koopbewyse aan boere te lewer. Die koopbewyse was aanvanklik net tot einde September geldig, maar Didiza het die geldigheid verleng om ook voorsiening te maak vir diegene van die 40 000 aansoekers wat dalk goedgekeur word.

Die komitee het die departement versoek om onder meer ’n volledige verslag in te dien oor die hulp wat toegestaan is aan hierdie boere en ook rakende die gemengde finansieringsfasiliteit.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dalk vind ek jou - my "Droomvrou".
My eie strewe na n mens wat stabiliteit, opregtheid en lojaliteit met n positiewe en gesonde uitkyk uitstraal, moet ook vanuit jou weerspieel. Lekker ontspanne geselsskap met n...
Ek soek na jou
Ek is 'n goeie luisteraar en help graag ander mense. Ek het 'n goeie hart en wil dit graag met iemand deel wat dit sal waardeer. Ek hou van dans en spandeer baie tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot