AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Meer katoen geproduseer

Meer katoenbale sal hierdie seisoen geproduseer word teenoor die vorige seisoen, voorspel Katoen SA.

Katoen SA se sesde produksieskatting vir die 2013/14-jaar dui op 'n totale katoen-oes van 48 346 bale vesel, 'n styging van 1% teenoor verlede maand se skatting.

Volgens mnr. Hennie Bruwer, uitvoerende hoof van Katoen SA, sal 43 495 bale geproduseer word van Suid-Afrikaans geproduseerde katoenpluksel, ’n styging van 68% teenoor die vorige seisoen. Die balans van 4 500 bale vesel het betrekking op die verwagte produksie wat deur die Swazilandse pluismeule gepluis sal word.

Op internasionale vlak word steeds druk op die wêreld-katoenprys ondervind weens die toenemende voorraadhouding buite China tesame met verminderde invoer na dié verbruikersland.

Volgens ’n verslag van Katoen SA het die Cotlook A-indeks, ’n aanwyser van internasionale katoenpryse, wat vanjaar op 26 Maart  ’n hoogtepunt van bykans 99 Amerikaanse sent/lb bereik het, nou teruggesak tot 87 VSA c/lb.

Volgens die internasionale advieskomitee sal die wêreld-katoenhandel in 2014/15 met 8% afneem, grootliks weens ’n verwagte afname in Chinese katoeninvoer van 1.2 miljoen ton.

China se katoenproduksie vir 2014/15 word op 6 miljoen ton geraam, die laagste vlak in 11 jaar. In China word geraam dat die katoenverbruik vir 2013/14 die laagste in tien jaar sal wees. Volgens die komitee is dit weens die hoë prys van plaaslike Chinese katoen, invoerbeperkings, finansieringsprobleme en die swak vraag na katoengare.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot