AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Meer langlewemelk vanjaar ingevoer

akkreditasie
Foto: Gretchen Peiser
Foto: Gretchen Peiser
Die hoeveelheid ingevoerde langlewemelk kan na raming vanjaar dubbel soveel wees as verlede jaar, maar dit sal minder wees as wat in 2019 ingevoer is.

Luidens die Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie (Sampro) se jongste in- en uitvoerverslag, gegrond op die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se syfers tot Mei vanjaar, kan sowat 12 421 ton produkte in die kategorie vir onversoete melk en room na raming vanjaar ingevoer word, vergeleke met verlede jaar se 5 619 ton.

Sampro het vroeër gesê invoer is verlede jaar geraak deur die verswakking in die rand en wêreldwye handelsontwrigting weens die covid-19-pandemie.

Die hoeveelheid suiwelprodukte wat na raming vanjaar in totaal ingevoer gaan word, is in gewig 15,2% meer as in 2020, maar 7,7% minder as in 2019. Die gemiddelde vry-aan-boordpryse vir al ses invoerkategorieë was in Januarie tot Mei vanjaar laer as 2020 se gemiddelde pryse.

Goeie uitvoerpryse

Suid-Afrika het verlede jaar 21 290 t in die kategorie vir onversoete melk en room uitgevoer en na raming kan vanjaar se uitvoer, gegrond op die uitvoer van Januarie tot Mei vanjaar, 22 915 ton wees.

Totale uitvoer van suiwelprodukte kan vanjaar na raming met 8,8% styg vergeleke met 2020 en sal dan 12,9% meer wees as in 2019.

Die gemiddelde vry-aan-boordpryse waarteen suiwelprodukte van Januarie tot Mei uitgevoer is, was in vier kategorieë hoër as verlede jaar, maar wei en weipoeier, asook botter en bottersmere is teen laer pryse uitgevoer.

Die gemiddelde vry-aan-boordprys vir uitgevoerde langlewemelk was van Januarie tot Mei vanjaar R12,37/kg, terwyl die gemiddelde vry-aan-boordprys vir ingevoerde langlewemelk in dié tyd vanjaar R9,12/kg was.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot