AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Meer stropers, trekkers in Augustus verkoop

akkreditasie
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Nadat in Augustus 2019 nie ’n enkele stroper in Suid-Afrika verkoop is nie, het 13 van die reuse-werktuie in Augustus 2020 die vertoonlokale van plaaslike handelaars verlaat.

Die 438 trekkers wat in Augustus vanjaar verkoop is, is een meer as ’n jaar gelede. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou net 3% minder as verkope vir die vorige ooreenstemmende tydperk, maar 18% meer stropers is verkoop.

Sentiment in die landboumasjineriebedryf is positief, sê mnr. Karel Munnik, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie (Salma), wat maandelikse verkoopsyfers byhou. “Hoewel daar weens laat reën gehalteprobleme met sekere somergewasse was, was opbrengste oor die algemeen goed.” Daarby lyk die vooruitsigte vir die wintergraan goed en verwag Salma bemoedigende ramings vir die komende somergewasseisoen. Dit, saam met laer rentekoerse, het boere se finansiële vermoë om landboumasjinerie te koop, verbeter.

“Dié positiewe tendens sal waarskynlik volgehou word op kort termyn. Toekomstige vlakke van verkope sal egter beïnvloed word deur die beskikbaarheid van ouer voorraad teen laer pryse en die uitwerking van die wisselkoers op pryse vir toerusting,” sê Munnik. Die waarde van die rand het vanjaar teen die meeste groot internasionale geldeenhede gedaal, wat die prys van nuwe ingevoerde voorraad sal verhoog.

Augustus is tradisioneel ’n stiller maand vir die verkope van landboumasjinerie, sê mnr. Anthony Clark, van @smalltalkdaily, ’n onafhanklike landboumark-ontleder. “Verkope behoort weer stoom op te bou soos die inkomste van die die 2020-graanoes uitbetaal word.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.28
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.79
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot