AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Melk se rakprys daal

akkreditasie
Foto: Charl van Rooyen
Foto: Charl van Rooyen
Suid-Afrikaners het in die twaalf maande tot einde Junie vanjaar byna 10% meer langlewemelk gekoop.

Hulle het egter 3,2% minder vars melk gekoop, en albei produkte se kleinhandelprys het gedaal.

Luidens die Suid-Afrikaanse Melkprosesseerdersorganisasie (Sampro) se jongste verslag oor belangrike markaanduiders in die suiwelbedryf wys die onderneming Nielsen se opnames dat die gemiddelde prys van langlewemelk in dié tydperk met 3,5% gedaal het en dié van vars melk met 0,8%.

Mnr. Alwyn Kraamwinkel, uitvoerende hoof van Sampro, sê in die verslag die totale verkope van onversoete en ongegeurde melk (waaronder vars én langlewemelk) was na raming 4,3% hoër as in die vorige twaalf maande.

Benewens vars melk het die vraag na verskeie ander melkprodukte ook gedaal, naamlik jogurt (-1,8%), roomkaas (-8,8%), room (-0,9%) en botter (-4,7%).

Slegs die vraag na langlewemelk, gegeurde melk (1,3%), maas (8,8%) en voorafverpakte kaas (9,7%) het gestyg.

Botter

’n Paar produkte se pryse het gestyg, met die styging van 20,8% in die botterprys ’n uitskieter.

Kraamwinkel sê wêreldwyd word die voedingswaarde en smaak van volroomprodukte toenemend erken. Die gevolg is dat daar minder bottervet beskikbaar is waarmee botter gemaak kan word.

Die internasionale prys van botter het daarom ook meer gestyg as dié van ander produkte.

Die Suid-Afrikaanse produkte, benewens botter, waarvan die kleinhandelprys gestyg het, is gegeurde melk (2,5%), jogurt (2,8%), roomkaas (3,6%) en room (9,7%).

Kraamwinkel sê die belangrikste eienskappe van die plaaslike melkbedryf is steeds, soos in die vorige drie kwartaallikse Sampro-verslae beskryf, hoër produksie van onverwerkte melk en melkprodukte, ’n swak vraag na produkte weens swak ekonomiese groei, afwaartse druk op die prys van onverwerkte melk en melkprodukte, en groter invoer van melkprodukte.

Minder invoer?

As die hoeveelhede wat in die eerste ses maande van die jaar in- en uitgevoer is, in die res van die jaar op dieselfde vlakke bly, sê Kraamwinkel dat daar vanjaar minder produkte in die kategorie “melk en room” ingevoer behoort te word as verlede jaar, maar meer in ál die ander kategorieë.

Wat uitvoer betref, kan slegs die uitvoer van botter en kaas vanjaar meer wees as verlede jaar.

Kraamwinkel sê egter dat dit net ’n beraming is, wat nog baie kan verander. In Junie vanjaar, byvoorbeeld, is daar wat gewig betref in alle kategorieë minder produkte ingevoer as in Januarie. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Let see what happens
Mense mens, ek is altyd positief doen en gee die beste as wat ek kan. Enkel mamma van twee wonderlike dogtertjies en soek meer kinders. Ek is baie lief vir kinders
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot