Die heel eerste plaasmoord is op 3 Oktober 1952 gepleeg toe ’n wit vrou naby haar plaashuis op Thika in Kenia deur ’n Mau-Mau-bendelid met ’n mes doodgesteek is.
’n Modus operandi wat deur boewe gevolg is, was om deur ’n sangoma “getoor” te word om onsigbaar vir die slagoffer te wees. Middernagtelike aanvalle op boere, doodmaak, verminking en die vergiftiging van vee het gevolg.
Van Kenia af het plaasmoorde na Tanzanië, Zambië en Zimbabwe uitgebrei. Dit het gelei tot onteiening sonder vergoeding en die uittog van wit mense. In Zimbabwe is dit tydelik gestuit.