AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Mieliedifferensiaal: Wat sê die JSB?

Die hoofrede vir die groot styging in die mielie-liggingsdifferensiaal is dat die aanpassing op werklike syfers gegrond is, sê die JSE.

Die hoofrede vir die groot styging in die mielie-liggingsdifferenisaal is dat die aanpassing op werklike syfers van die spoor- en padvervoerbedrywe gegrond is, sê die Johannesburgse Effektebeurs (JSE). Mnr. Chris Sturgess, die algemene bestuurder van kommoditeitsafleidings by die JSE, sê die aanpassing word gewoonlik op ’n persentasie van die vorige seisoen se differensiaal gegrond.


Hy sê dié jaar kon hulle volledige inligting oor spoor- en padvervoer uit die mark kry, en is die aanpassings op werklike syfers bereken. “Ons doen dit nie elke jaar volgens werklike syfers nie, en in sommige gevalle kon ons die differensiale weens die werklike syfers verlaag.”


Die aanpassings


Graan SA het verlede week bekend gemaak dat die JSE aangekondig het dat die differensiaal vir 183 silo’s met gemiddeld 28% verhoog is, terwyl dit vir individuele produsente met tussen -19% (R21 per ton) tot 68% (R161 per ton) aangepas is.


Sturgess sê aangesien slegs 20% van Suid-Afrika se produkte per spoor vervoer word en padvervoer baie duur is, is van die aanpassings in afgeleë gebiede hoog. Hoë oliepryse het natuurlik ook ’n rol gespeel in die bepaling van padvervoerkoste, wat ’n duur bron van vervoer is.


’n Balans


Sturgess sê hulle verstaan en erken dat dié aanpassing in sommige dele hoog is. “Ons moet wel onthou dat die rede vir die diffirensiaal is om te help om kontrakte te standariseer. Die koper het nie ’n keuse van by watter silo hy wil koop nie, terwyl die leweraar kan kies tussen 193 silos. Ons moet regverdig wees teenoor die koper en die verkoper albei.”


Hy sê die aanpassing is nie ingefaseer nie, omdat hulle nog nooit van tevore ’n aanpassing ingefaseer het nie. Klik gerus hier om die berig oor Graan SA se kommentaar te lees.


11 April 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot