AFGRI
BEAN
08 Jun
-
9563
0,00
CORN
08 Jun
-
4593
0,00
SOYA
08 Jun
-
7646
0,00
SUNS
08 Jun
-
8300
0,00
WEAT
08 Jun
-
6613
0,00
WMAZ
08 Jun
-
3658
0,00
YMAZ
08 Jun
-
3734
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Miljoene bestee om water tydens beurtkrag te hê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die voedselvervaardiger Tiger Brands gaan meer as R35 miljoen bestee om die uitwerking van beurtkrag op die beskikbaarheid van munisipale water teen te werk.

Die bedrag is deel van die maatskappy se kapitaalbelegging van R120 miljoen om te verseker hy kan sy bedrywighede voortsit wanneer fase 6- tot fase 8-beurtkrag ingestel word.

Die R35 miljoen deel wat vir waterverwante infrastruktuur geoormerk is, sluit besteding op wateropgaarkapasiteit by sy vervaardigingsaanlegte in.

“Beurtkrag bring ’n heeltemal nuwe en bykomende bedreiging vir waterbeskikbaarheid in Suid-Afrika, omdat energie watervloei aandryf. Sonder krag is daar ’n risiko dat ons krane droog kan word,” sê mnr. Derek McKernan, vervaardigingshoof van Tiger Brands, in 'n verklaring wat gister op Wêreldwaterdag uitgereik is.

“ ’n Organisasie soos Tiger Brands se vermoë om noodsaaklike voedselprodukte aan verbruikers te verskaf, word belemmer wanneer beurtkrag voortduur en die behoefte toeneem om kragverbruik te verminder.

“Ons belegging van miljoene rande sal ’n mate van sekerheid bied dat winkelrakke tydens langdurige hoë vlakke van beurtkrag vol bly met noodsaaklike voedselprodukte.”

Tiger Brands sê die hele voedselwaardeketting is afhanklik van water, vanaf die gewasse wat moet groei, tot die vervaardiging van voedselprodukte en die verspreiding daarvan na die eindverbruiker.

Suid-Afrika is ’n waterskaars land en dit is noodsaaklik vir die sakesektor, veral ondernemings wat noodsaaklike dienste of goedere bied, soos die voedselsektor, om daarvoor te beplan dat hul bedrywighede so min as moontlik ontwrig word.

Vermindering van gebruik

McKernan sê Tiger Brands het ’n allesomvattende benadering tot die vermindering van sy uitwerking op die omgewing, insluitend waterhulpbronne.

“As ’n onderneming is ons baie ernstig oor ons verantwoordelikheid om ons uitwerking op die omgewing so klein as moontlik te maak deur ons watergebruiksintensiteit te verlaag.”

Die maatskappy wil teen 2030 sy watergebruiksintensiteit met 30% verminder. Moontlikhede om watergebruik te verminder word by al sy persele ondersoek en in werking gestel en die maatskappy wil ook ’n kultuur van waterrentmeesterskap onder sy werknemers kweek.

In sy boekjaar tot 30 September 2022 het die maatskappy sy watergebruiksintensiteit op ’n jaargrondslag met 7,1% verminder.

Hulp aan gemeenskap

Tiger Brands ondersteun die Ashton-munisipaliteit in die Wes-Kaap met kragopwekkers en kundigheid om te verseker die dorp het water, asook die Langeberg- en Ashton-vervaardigingsaanlegte wat water nodig het vir die tydige verwerking van vars vrugte.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
As intekenaar op Landbou.com het jy toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Lees Landbouweekblad
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.09
+0.1%
Rand - Pond
23.76
+0.0%
Rand - Euro
20.44
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.71
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
1,022.87
-1.6%
Palladium
1,392.17
-1.2%
Goud
1,946.22
+0.3%
Silwer
23.61
+0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,833
0.0%
Alle aandele
77,126
0.0%
Hulpbronne 10
70,231
0.0%
Industriële 25
103,486
0.0%
Finansiële 15
15,357
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe boek saam [geskrap]
Ek is hier om iemand spesiaal te ontmoet om saam n nuwe lewe te kan begin. Ek [geskrap] hou van om die lewe te geniet en te lag. Hou van kosmaak en braai. Ek hou van om langs...
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot