AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Miljoene rande verlore weens afstel van Bloemskou

akkreditasie
Foto: Liza Bohlmann
Foto: Liza Bohlmann
Die nadelige uitwerking van die kansellasie van ’n skou soos Bloemskou is bykans onberekenbaar vir die gemeenskap van Bloemfontein.

Me. Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, sê die skougenootskap het letterlik miljoene rand skade gely weens die besluit om dié 137ste byeenkoms van die skou, wat 24 April tot 2 Mei in die Rosestad aangebied sou word, weens die koronavirusbeperkings af te stel.

“Ek dink mense onderskat die nadelige uitwerking wat die afstel van die skou op die plaaslike ekonomie het,” sê sy. “Benewens die verlies aan inkomste uit infrastruktuur, verblyf en dienste is daar talle verhale van mense wie se bestaan van skoue en blootstellingsgeleenthede afhanklik is. Dit is baie ondernemers se brood en botter.”

Volgens haar beraming sou die skou ’n ekonomiese inspuiting van minstens R250 miljoen in die streek beteken het.

Van die faktore wat die uitstel van die skou nie prakties sin laat maak nie, is dat dit nie noodwendig ’n goeie tyd is om kampioenskapsbyeenkomste ná die winter aan te bied nie.

“Die beperkings op die samekoms van mense ter voorkoming van die verspreiding van die koronavirus beteken ’n dubbele slag vir die landbougemeenskap. Ons het onlangs eers uit die greep van bek-en-klouseer gekom, toe tref dié beperking ons,” sê sy.

Volgens Prinsloo oorweeg haar bestuur verskeie ander moontlikhede om bemarkingsplatforms later in die jaar te skep.

Twee van die groot landbougeleenthede wat nou in die slag bly, is die wêreldkampioenskapsbyeenkoms van die Dorpergenootskap en die jaarlikse Saalperdkampioenskap, een van dié perdesport se grotes.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vreugde, Lewe, Wyn en Dans
EK is ń man wat vol energie is. My drome is groot en my verwagtinge is hoog. Daar is soveel mooi in wêreld en elkeen het ook sy skop gehad maar ek verkies om na jou...
Die lewe is 'n avontuur. Kom ons geniet dit saam.
Ek is 'n positiewe mens, van nature. Erg oor my kinders, familie en vriende. Gek oor my honde. En diere, die natuur. Hou van reis, en sloertoere. Lief vir kos maak. En...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot