AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Minder geld vir paaie benadeel landelike gemeenskappe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Onlangse oorstromings in die provinsie het verwoesting aan landelike infrastruktuur gesaai. Foto: Verskaf deur Vrystaat Landbou
Onlangse oorstromings in die provinsie het verwoesting aan landelike infrastruktuur gesaai. Foto: Verskaf deur Vrystaat Landbou
Ondeurdagte beplanning in staatsbesteding benadeel landelike gemeenskappe, sê Vrystaat Landbou.

Mnr. Francois Wilken, voorsitter van Vrystaat Landbou, het sy kommer uitgespreek oor die voorgenome inkorting van die provinsiale toekenning vir die herstel en instandhouding van grondpaaie.

Me. Sisi Ntombela, die Vrystaatse premier, het op Maandag 28 Februarie in haar provinsiale rede aangekondig dat slegs R50 miljoen (R115 miljoen in 2021) vir herstelwerk aan grondpaaie bewillig is.

“Ironies genoeg probeer Ntombela om R100 miljoen te bestee ten opsigte van landbou-infrastruktuur (besproeiingskemas, plaasgeboue, meganisasie en landbouverwerking),” sê Wilken.

Volgens Wilken kon die besteding aan landbou-infrastruktuur eerder vir die provinsie se paaie aangewend word. “Jy kan die beste infrastruktuur en toerusting op die plaas hê, maar sonder paaie sal jy nie produkte aan die mark kan lewer nie.”

Onlangse oorstromings in die provinsie het verwoesting aan landelike infrastruktuur gesaai. Hoewel boere baie van paaie afhanklik is, is dit die landelike gemeenskappe wat die meeste geraak word. “Ons het dit telkens op provinsiale vlak uitgelig, maar dit blyk nou dat landelike gemeenskappe totaal vergete is.

“Ons word gedwing om openbare paaie op eie koste te herstel, terwyl ons geen ondersteuning van die provinsiale regering ontvang nie. As die boere gereedskap neerlê, ly almal in die landelike gebiede daaronder. Dit sal dit onmoontlik maak om te boer, plaaswerkers te betaal en die nasie te voed. Hierdie situasie sal ons dwing om alle wetlike weë verder te ondersoek.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.3%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot