AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9737,2
-247,80
CORN
23 Mrt
-
4173
-57,00
SOYA
23 Mrt
-
8205
-253,00
SUNS
23 Mrt
-
9050
-270,00
WEAT
23 Mrt
-
6415
-51,00
WMAZ
23 Mrt
-
3800
-64,00
YMAZ
23 Mrt
-
4012
-72,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Minimum loon goedgekeur, Ramaphosa moet nou teken

akkreditasie
Foto: Lucille Botha
Foto: Lucille Botha
Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het die wetsontwerp op die nasionale minimum loon goedgekeur. Dié wetgewing sal in werking tree sodra pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken.

Dié wetsontwerp bepaal dat niemand in die land minder as ’n basiese loon van R20 per uur mag verdien nie.

Mnr. Jackson Mthembu, parlementêre hoofsweep van die ANC, sê die nasionale minimum loon sal tot voordeel wees van die sowat 75% van landbouwerkers wat minder as R2 000 per maand verdien, en 90% van huiswerkers wat minder as R3 120 per maand verdien.

Die Regering het aanvanklik beoog dat die loon op 1 Mei vanjaar in werking sou tree. Parlementêre prosesse moes egter eers voltooi word en die proses kon nie kunsmatig versnel word nie. Dit het ’n tydelike blaaskans gebied aan diegene wat werkers onderbetaal.

Ramaphosa het as adjunkpresident die ondersoekproses na ’n minimum loon gelei. Die oogmerk daarmee is om armoedsvlakke en ongelykheid te verminder.

Ander arbeidswetgewing wat deur die NRP aanvaar is, is die wysigingswet op arbeidsverhoudinge, die wysigingswet op basiese diensvoorwaardes en die wysigingswetsontwerp op arbeidswette.

Mnr. Matthew Parks, Cosatu se parlementêre koördineerder, sê die wetgewing sal daartoe lei dat die lone van miljoene werkers toeneem.

“Dit sal toesien dat die lone van plaas- en huiswerkers binne twee jaar verbeter word. Dit sal ’n groot kontantinspuiting vir werkers wees.”

Werkgewers wat nie aan die vereistes van die wetgewing voldoen wanneer dit bekragtig is nie, sal boetes opgelê word, tensy hulle om kwytskelding aansoek gedoen het en dit goedgekeur is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.0%
Rand - Euro
19.85
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.25
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
985.30
+1.3%
Palladium
1,443.38
+0.1%
Goud
1,977.82
+0.4%
Silwer
22.97
-0.1%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,076
+0.5%
Alle aandele
75,564
+0.4%
Hulpbronne 10
65,881
+0.2%
Industriële 25
102,452
+0.8%
Finansiële 15
15,312
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot