AFGRI
BEAN
01 Des
-
7443
0,00
CORN
01 Des
-
3693,68
0,00
SOYA
01 Des
-
7497
0,00
SUNS
01 Des
-
11232
0,00
WEAT
01 Des
-
6120
0,00
WMAZ
01 Des
-
3360
0,00
YMAZ
01 Des
-
3630
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Misdaad: VL vra vrae oor statistiek

akkreditasie
Van die statistiek oor misdaad wat pas bekend gemaak is, bekommer Vrystaat Landbou en VKB se Veiligheidslessenaar.

Die onlangse vrystelling van die misdaadstatistiek is met groot afwagting deur Vrystaat Landbou en die VKB Veiligheidslessenaar ingewag. Hoewel die verhouding tussen die SA Polisiediens en VL baie gesond is, is van die statistiek wat bekend gemaak is, om die minste te sê, kommerwekkend, lui 'n nuusverklaring.

Die organisasies sê in die nuusverklaring die geweld teenoor boere, hulle gesinne asook hulle werkers en húl families moet bepaal word, sodat doeltreffende polisiëringstrategieë geïmplementeer kan word. Dié misdade het ’n reuse emosionele, morele en finansiële impak op die landbou, wat teengewerk moet word.

“Die meeste veediefstalsake het hul oorsprong op plase en kleiner persentasies in ander areas. Hoewel die Minister van Polisie se syfers ’n daling in aangemelde sake uitwys, moet verskeie faktore in ag geneem word. Soos aangedui deur die minister het gebrekkige aanmelding ’n aansienlike effek op die syfers wat beskikbaar gemaak kan word. Daar moet egter bepaal word watter faktore dra daarby toe dat eiendomsverwante misdade nie geredelik aangemeld word nie, en hoekom talle boere nie die misdade by die polisie aanmeld nie.

“Die minister gee nie enige inligting oor die aantal vee wat gesteel is nie. Die RPO in die Vrystaat en die georganiseerde landbou sien dat groter groepe diere tydens voorvalle gesteel word. Dus, is daar ’n afname in die aantal sake, maar ’n styging in die aantal vee wat gesteel word.

“Die beraamde finansiële verlies per boekjaar vir die Vrystaat kan meer as R1,582 miljard wees. Die geldelike verlies van veediefstal kan egter nie presies bepaal word uit die minister se statistiek nie.”

Lees die volledige verklaring hier.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is te kort om kak wyn te drink😃
Ek probeer altyd positief te bly oor wat ook al aangaan in my lewe. Ek sal myself beskryf as n "fun loving happy go lucky" poepal. Ek weet hoe om die lewe te geniet...
Bedazzled
Ek is uniek, omgee mens, waardighede baie belangrik. Ek kan laf wees maar ook ernstig, tyd en plek vir alles. Ek het n sterk persoonlikheid, en glo daarbuite is iemand net vir...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot