AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Misdaad: Waar trek toepassing van landelike veiligheidsplan?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Hoewel die polisie se beplanning vir ’n veiliger feesseisoen verwelkom word, is meer duidelikheid oor die toepassing van die nasionale veiligheidsplan nodig, sê Agri SA.

Mnr. Uys van der Westhuijzen, landelike veiligheidshoof van Agri SA, sê dit bly noodsaaklik dat mnr. Bheki Cele, minister van polisie, besonderhede verskaf vir die toepassing van die nasionale landelike beveilingstrategie in landelike boerderygemeenskappe ná die landelike veiligheidsberaad wat in Junie vanjaar in Parys gehou is.

“Agri SA versoek die minister en die polisiebestuur om die toepassing van die strategie ernstig op te neem. Landelike gemeenskappe wag steeds op vordering met die toepassing van die nasionale landelike beveilingstrategie. Dit moet dringend en volledig in elke landelike polisiekantoor toegepas word.

“Die strategie bied die beste manier om die misdade wat boerderygemeenskappe raak, te hanteer, mits dit behoorlik toegepas en van die nodige hulpbronne voorsien word.

“Dit is vier maande sedert die beraad gehou is en die minister swyg oor die vordering met die aanvaarding van die voorgestelde ingrepe waarop by die beraad ooreengekom is en wat nou deur die kabinet oorweeg moet word.”

Prioritiseer en bespoedig proses

Volgens hom het Agri SA het in ’n brief ’n beroep op Cele gedoen om hierdie proses te prioritiseer en te bespoedig ten einde landelike veiligheid aan te pak.

“Ons wag nog op ’n reaksie van die minister. As die polisiebestuur die doeltreffende toepassing van die strategie nie ernstig opneem nie, sal die uitgebreide debatte deur die loop van die beraad van geen waarde wees nie.

“Suid-Afrika is een van die gewelddadigste lande ter wêreld met ’n hoë moordsyfer. Hierdie misdade is een van die redes waarom Suid-Afrikaners onveilig voel.”

Cele het tydens die bekendmaking van die misdaadstatistieke vir die kwartaal vanaf Julie tot September gesê dat plaasmoorde en veediefstal toegeneem het. Veediefstal het gedurende hierdie tydperk met 7,4% toegeneem en daar was 15 gevalle waarin boere, van hul familielede en plaaswerkers vermoor is.

“Hierdie misdade raak die boeregemeenskap daagliks. Weens die uitgestrektheid van landelike boerderygebiede en die lang afstande vanaf dienssentrums en die polisie is die boeregemeenskap meer kwesbaar vir landelike misdaad. Hulle moet op mekaar staatmaak vir hulp in noodsituasies soos ’n plaasaanval.

“Die blitsoperasies wat die polisie in die vooruitsig stel tesame met verskerpte pogings om hierdie misdade te bekamp, moet ingesluit word in die polisie se operasionele planne vir die landelike boerderygebiede aangesien Suid-Afrika nie kan toelaat dat misdaad die lewe van boerderygemeenskappe of hul eiendom gedurende die feestyd bedreig nie.”

Hy sê die verhoogde sigbaarheid wat die polisie gedurende die feestyd in die vooruitsig gestel het, tesame met operasies om misdaad te bekamp, moet met doeltreffende misdaadintelligensie gepaard gaan.

“Dit kan slegs uitgevoer word deur funksionele misdaadintelligensie-strukture wat in staat is om misdaad te voorkom en in staat is om toepaslik te reageer wanneer dit plaasvind.

“Dit vereis sigbare polisiëring van boerderygebiede wat deur misdaad geraak word, en die vermoë om vinnig en doeltreffend op misdaadverwante inligting te reageer.”

Hy sê Agri SA doen ’n beroep op boerderygemeenskappe om meer bedag te wees tydens die feestyd en te verseker dat hul beskermende maatreëls gereed is.

“Hoewel hierdie maatreëls nie alle misdade kan voorkom nie, kan dit ’n aanval vertraag, wat mense die geleentheid gee om alarm te maak. Ons weet dat boeregemeenskappe reeds lofwaardige werk doen om mekaar te beskerm en hulle moet krediet kry vir hul inisiatiewe in moeilike situasies. Hierdie inisiatiewe moet gedurende die feestyd verskerp word.

“Agri SA doen ’n beroep op lede om saam met die polisie op plaaslike vlak te werk en alle misdaad en verwante bedrywighede aan te meld. Agri SA verwag van die polisie om alle misdade wat aangemeld word, te ondersoek en dossiere deeglik voor te berei vir die suksesvolle vervolging van verdagtes.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is iemand wat redelik aktief is, maar sal graag 'n koffie vir jou ook maak.
Ek is friendlik, liefdevol en hou van nuwe mense ontmoet en hou van vriende maak. Ek gym gereeld en doen ook gereeld hiking maar kan ook 'n goeie fliek geniet. Ek is nog...
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot