AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Moderne landbou verwoes bogrond

akkreditasie
Boere die wêreld oor sien hoe erosie en besoedeling hul toekoms stroop in wat ontvou as ’n wêreldwye ramp, wat katastrofiese gevolge inhou vir kosproduksie.

Kenners van die Sheffield-universiteit sê die erosiekoers van geploegde lande is gemiddeld 10 tot 100 keer vinniger as die koers van grondvorming en amper 33% van die wêreld se bewerkbare landbougrond is oor die afgelope 40 jaar aan erosie of besoedeling afgestaan.

Hulle voeg by dat intensiewe boerderymetodes nie meer volhoubaar is nie en dat dit afhanklik is van die toediening van kunsmis. “Dit as katastrofies as jy oorweeg dat dit sowat 500 jaar neem om 2,5 cm bogrond te vorm onder normale landboutoestande. ’n Volhoubare model vir intensiewe landbou kan die lesse uit ons geskiedenis leer kombineer met ons kennis van biotegnologie,” sê prof. Duncan Cameron, professor van plant- en grondbiologie by die universiteit.

Die Sheffiled-navorsers sê die model wat hulle voorstel is in die beginsels gegrond:

  • Die bestuur van die grond deur die toediening van mis, wisselbou en geenbewerking om die grond se organiese materiaalvlakke, struktuur, waterhouvermoë en voedingstowwe te herstel.
  • Die gebruik van biotegnologie om gewasse van die kunsmatige wêreld wat vir hulle geskep is, te speen en sodoende die plante se naby kontak met grondmikrobes te verbeter.
  • Die hergebruik van voedingstowwe in riool. Anorganiese bemesting kan uit riool in grootskaalse bioraffinaderye vervaardig word. Verskeie tegniese probleme sal egter eers uit die weg geruim moet word, wat deur middel van navorsing sal geskied, sê hulle.

Mnr. Peter Horton, mede-direkteur van die universiteit se Grantham Sentrum vir Volhoubare Toekomste, sê om so ’n totale herontwerp van die landboustelsel daar te stel sal ’n evaluasie van moontlike wetenskaplike, ekonomiese, kulturele en politiese struikelblokke gemaak moet word, waarna ’n lys van moontlike voordele beskikbaar gestel moet word.

“Sodoende kan ons ons afhanklikheid van energie-intensiewe en nie-volhoubare anorganiese bemesting afskaal, besoedeling van waterweë verminder en goeie grond vir ons nageslagte nalaat. Daar is natuurlik nie een model wat vir almal sal werk nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
+1.1%
Rand - Pond
22.25
+0.8%
Rand - Euro
19.63
+1.1%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.0%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,429.62
-0.9%
Goud
1,997.61
+1.4%
Silwer
23.13
+0.7%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Rustig
.,. . . . . . is byna sigbaar vir ander Die volgende beskrywings gee lede 'n voorsmakie van jou persoonlikheid en wie jy werklik is. Moenie bekommerd wees om dit die eerste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot