AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Moeilike tye vir boere sal voortduur’

Soos wat die ANC stedelike stemme verloor sal hy sy landelike steun beskerm deur grond en ander skenkings aan tradisionele leiers te bied.

Die invloed van radikale beleidsvoorstelle in Suid-Afrika is ernstig – nie noodwendig omdat dit implementeerbaar is nie, maar weens die klimaat van onsekerheid wat daardeur geskep word, sê mnr. Daniel Silke, ’n onafhanklike politieke ontleder.

Hy het by AMT se vooruitskouingskonferensie in Pretoria gesê die gevaar bestaan dat die Regering grond sonder vergoeding sal kan onteien onder die dekmantel dat hy nie die nuwe eienaar word nie, maar net die bewaarder daarvan vir die land se mense is. “Dit sal geweldige nadelige gevolge vir die ekonomie inhou en ek kan nie sien dat so iets in die nabye toekoms kan gebeur nie.”

Hy sê dit skep egter ’n ongunstige beleggingsklimaat en boere verkies om eerder hul geld buite die landbousektor, óf selfs buite die land, te belê. Dit het ook ’n baie slegte invloed op werkskepping in die sektor.

“Kommersiële boere moet in ’n vyandige politieke omgewing hul werk doen, waar hulle ál meer as ’n politieke voetbal gebruik word te midde van ’n ANC-party wat meer onseker van homself is as ooit tevore is.”

Silke verwag dat die moeilike tye vir boere sal voortduur. Soos wat die ANC stedelike stemme verloor sal hy toenemend probeer om sy landelike steunbasis te beskerm deur tradisionele leiers as grondbaronne te behou.

Hy sê ’n groot deel van die verwagte 379 000 nuwe grondeise oor die volgende vyf jaar sal uit die ou tuislande kom. Die Regering sal poog om tradisionele leiers gelukkig te hou deur grond en ander skenkings wat groot druk op die staatskas sal plaas. Die verwagte koste vir die volgende 15 jaar daarvoor sal R200 miljard beloop terwyl daar skaars vir 10% daarvan begroot is.

Die ANC is vasgevang in ’n politieke en ideologiese harnas wat hom verlam weens die vrees dat die alliansie met die vakbonde en SA Kommunistiese Party kan skeur. Hy kan ook nie besluit of die private sektor ’n vriend of vyand is nie. Daarom kan die uitvoering van die Nasionale Ontwikkelingsplan nie aan die gang kom nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot