AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Moenie boere met droogtehulp verras nie, sê Kwanalu

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Sterwende en dooie beeste in die Jozini-omgewing tydens die 2015-droogte, toe meer as R200 miljoen se rampgeld verdwyn het. 
FOTO: JOHAN VAN DER MERWE
Sterwende en dooie beeste in die Jozini-omgewing tydens die 2015-droogte, toe meer as R200 miljoen se rampgeld verdwyn het. FOTO: JOHAN VAN DER MERWE

Só sê me. Sandy la Marque, uitvoerende hoof van dié landbou-organisasie in reaksie daarop dat die Nasionale Rampbestuursentrum vroeër vandeesmaand ’n verdere R122 miljoen vir droogtehulp in die provinsie bewillig het, ten spyte daarvan dat R220 miljoen wat voorheen toegewys is, spoorloos verdwyn het. Dit was toe KwaZulu-Natal in 2015 weens ’n verlammende droogte tot rampgebied verklaar is.

“Dit is jammer dat droogtehulpgeld in die verlede gemanipuleer en misbruik is deur mense wat nie boere is nie. Bona fide-boere het in die meeste gevalle min of geen hulp gekry nie. Daar is gevalle in sekere distrikte aangemeld waar vragmotors sou opdaag en voerbale aflaai. Dit was egter geensins gekoördineer nie. Berigte is ontvang dat die bale weer opgelaai en verkoop is en gevolglik nooit by die boere uitgekom het nie. Daar was ook berigte van organisasies wat droogtegeld ontvang het, maar die geld is nie aan die ware begunstigdes oorgedra nie.”

Volgens La Marque moet die Regering verseker dat toewysings nie gekaap word deur gewetenlose uitbuiters of amptenare nie. Kwanalu spreek al geruime tyd sy kommer uit oor die wanbesteding van hulpgeld. “Ongelukkig is daar ’n gebrek aan aanspreek- likheid en naspeurbaarheid. Dis ’n geval waar iemand wat die geld ontvang, ook die koördineerder, regter en jurie vir die gebruik daarvan is. Dit is dan maklik om dit te misbruik.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.74
-0.4%
Rand - Pond
24.52
-0.9%
Rand - Euro
21.18
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Platinum
1,034.47
+0.4%
Palladium
1,442.25
+0.9%
Goud
1,957.25
+0.7%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
71,531
+0.1%
Alle aandele
76,566
-0.1%
Hulpbronne 10
67,767
-0.2%
Industriële 25
106,667
+0.4%
Finansiële 15
14,426
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot