AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Mohammed Karaan: Landbou ly groot verlies

akkreditasie
Prof. Mohammed Karaan. Foto: Verskaf
Prof. Mohammed Karaan. Foto: Verskaf
Nog ’n groot verlies het die Suid-Afrikaanse landbou getref met prof. Mohammad Karaan (52), voormalige dekaan van die fakulteit landbouwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), se afsterwe vandag weens Covid-19.

Karaan het op 26 Desember positief getoets nadat sy vrou, Basheerah, Covid opgedoen het. Hy is op 1 Januarie in Stellenbosch Mediclinic opgeneem toe hy met asemhaling begin sukkel het.

’n Bewys van die belangrike rol wat Karaan in die Suid-Afrikaanse landbou gespeel het, is toe hy destyds die groot taak opgelê is om die regering se Groenskrif aan te pas en te verbeter. Hy was toe lid van die Nasionale Beplanningskommissie wat ’n visie vir die land moes ontwikkel.

Groot slag

Agri SA sê hy het met leedwese en skok kennis geneem van Karaan se skielike heengaan weens die Covid-19-virus.

“Ons betuig ons diepste medelye teenoor sy naastes, vriende, kollegas en instellings waar hy werksaam was. Mag julle vertroosting vind in sy nalatenskap en mensliewendheid. Hy was inderdaad ’n geliefde en hoogs gerespekteerde mens,” sê mnr. Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA.

Op ’n onlangse vergadering tussen Karaan en die leierskap van Agri SA is in detail oor landbou-aangeleenthede gepraat en is idees geesdriftig uitgeruil oor die beste pad vorentoe vir die sektor. Nie net was hy ’n kenner wat plaaslik en internasionaal groot agting geniet het nie, maar hy het ook sy passie vir die landbou met oortuiging uitgeleef, sê Van der Rheede.

Sy bydrae op verskeie terreine, veral wat betref sy betrokkenheid by die Nasionale Beplanningskommissie, die stigting van Asuf (die oorkoepelende liggaam van landbou-unies in Suid-Afrika), die fakulteit landbou aan die US en vele ander instellings, was van onskatbare waarde.

“Die landbousektor eer sy bydrae en bou voort op sy nalatenskap. Rus sag, prof. Karaan.”

Van der Rheede betuig ook medelye met die families van mnr. Gerrit van Rensburg, voormalige minister van landbou in die Wes-Kaap, wat Agri Wes-Kaap in Agri SA se algemene raad verteenwoordig het, en mnr. Welmar Ras van die RSA Markagentskap wat by Agri SA se korporatiewe afdeling betrokke was. “Ons sal hul bydrae tot die sektor en herinneringe met deernis koester.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.9%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Opsoek na nuwe avonture
Ek is spontaan en iemand wat nie bang is om die lewe ten volle te geniet nie. Is 'n verantwoordelike mens en stel ander se belange altyd op die hart. Is baie lief vir kos...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot