AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Moordenaar lewenslank tronk toe vir dubbele moord

akkreditasie
'n Heining om 'n plaaswerf. Foto: Alani Janeke
'n Heining om 'n plaaswerf. Foto: Alani Janeke
Mpho Mbuyane, wat ’n egpaar in Limpopo vermoor het, is twee lewenslange vonnisse opgelê.

Mpho Mbuyane is twee lewenslange vonnisse opgelê vir die dubbele moord op mnr. Piet van Zyl en sy vrou, Tilla. Die egpaar is 20 Augustus 2017 op hul wildsplaas Kalkpoort buite Zebediela in die distrik Immerpan in Limpopo vermoor.Die Limpopo-hooggeregshof in Polokwane het Mbuyane ook 15 jaar tronkstraf vir huisroof opgelê.

Me. Marcelle Maritz, VF Plus-LPW en provinsiale leier in Limpopo, sê die party wil sy dank uitspreek teenoor die polisie se misdaadintelligensie-, opsporings- en ondersoekeenheid, asook die Heritage Protection Group vir harde en onvermoeide werk wat tot die inhegtenisneming van Mbuyane gelei het.

“Hierdie is ’n bewys dat die samewerking tussen die polisie, die gemeenskap, private sekuriteitsmaatskappye en die howe belangrik is om die euwel van plaasaanvalle en -moorde uit te roei.

“Die VF Plus spreek sy hoop uit dat die swaar strawwe wat howe aan sulke oortreders oplê, sal dien as afskrikmiddel vir ander wat soortgelyke misdade beoog.”

Die VF Plus verwelkom ook die vonnisse wat drie Mosambiekse burgers opgelê is vir die aanval op me. Magdaleen Britz en haar plaaswerkers in November verlede jaar op die plaas Karkloof in die distrik Harrismith in die Vrystaat. Die plaaswerkers is aangerand en skote is op Britz gevuur.

Mnr. Jan van Niekerk, provinsiale leier van die VF Plus in die Vrystaat, sê die feit dat die drie aanvallers effektiewelik 19 jaar tronkstraf opgelê is, skep vertroue en gee hoop aan weerloses.

“Die party loof die goeie ondersoekwerk van Bloemfontein se tak vir georganiseerde misdaad en in besonder adjt.off. E.M. Mahotsi en adjt.off. J.D. Engelbrecht wat bygedra het tot die skuldigbevinding en vonnisoplegging van die aanvallers.

“Om plaasaanvalle en -moorde te bekamp, is dit belangrik dat die strafregstelsel funksioneer en dié tipe misdadigers swaar gestraf word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.29
-0.6%
Rand - Pond
21.24
-1.1%
Rand - Euro
18.24
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,800.35
+0.6%
Silwer
23.12
+0.2%
Palladium
1,924.34
-0.3%
Platinum
1,007.00
-0.2%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,738
+0.7%
Alle aandele
74,936
+0.6%
Hulpbronne 10
73,681
-0.2%
Industriële 25
93,104
+1.5%
Finansiële 15
15,497
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot