AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9617
0,00
CORN
28 Mrt
-
4624
0,00
SOYA
28 Mrt
-
8120
0,00
SUNS
28 Mrt
-
8620
0,00
WEAT
28 Mrt
-
6506
0,00
WMAZ
28 Mrt
-
4034
0,00
YMAZ
28 Mrt
-
4048
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Moratorium wyd verwelkom

Die Kabinet se besluit om ’n moratorium te plaas op die uitreiking van enige lisensies vir hidrouliese breking, word wyd verwelkom.

Die Kabinet se besluit om ’n moratorium te plaas op die uitreiking van enige lisensies vir hidrouliese breking (“fracking”) tot tyd en wyl die implikasies daarvan behoorlik nagevors is, word wyd verwelkom.


Hoewel die Kabinet ook aangekondig het dat ’n multi-dissiplinêre span die omgewingsimplikasies van hidrouliese breking sal ondersoek, word anti-brekingsaktiviste se optimisme getemper deur ’n gebrek aan genoeg inligting.


Die Treasure the Karoo-aksiegroep (TKAG) verwelkom die besluit en sê hy was van die begin af vol vertroue dat die Suid-Afrikaanse Regering die regte besluit sou neem en die beste internasionale praktyke sou volg.


“Die Kabinet het duidelik uit die lesse ander lande geleer, naamlik dat die kwessie van hidrouliese breking te ingewikkeld is om besluitneming daaroor aan ’n enkele instansie of departement oor te laat. So ’n omvangryke kwessie vereis oorweging deur ’n multi-dissiplinêre span.”


Die regsimplikasies van die moratorium hang van baie dinge af, sê dr. Luke Havemann van Havemann Inc, ? firma wat in energiesake spesialiseer en leier van die span spesialiste wat die TKAG se geskrewe beswaar opgestel het.


Havemann sê ’n moratorium is nie ’n verbod nie, dis bloot ’n “handrem” wat tydelik opgetrek is, dog die gebrek aan inligting maak dit moeilik om kommentaar te lewer.


“Ons probeer byvoorbeeld om meer inligting te kry oor die duur van die moratorium, en of dit genoeg tyd laat om ’n deeglike impakstudie te doen. Ons wil ook weet wie die lede van die ondersoekspan gaan wees.”


Havemann sê dis nietemin goed om te weet dat die maatskappye wat aansoek gedoen het om lisensies om vir skaliegas te soek, nou moet wag. “Dít is vir ons ’n oorwinning, en ek is trots daarop dat ons Regering die beste internasionale praktyke volg.”


Hy meen dat die groot belangstelling in die kwessie betrokke partye sal dwing om meer inligting bekend te maak. Dr. Andreas Späth, bestuurder van Lobby Books, omgewingsaktivis en ’n rubriekskrywer op News24, verwelkom die besluit, maar soek meer inligting.


“So ’n moratorium gaan gewoonlik gepaard met sekere voorwaardes. Daar kan dalk ’n verbod op hidrouliese breking wees totdat daar bewys word dit is veilig, of so iets. Of beteken hierdie moratorium dat die maatskappye wat vir skaliegas soek, dalk mettertyd toegelaat sal word om die gas te onttrek, maar deur ander metodes? Ek dink dus die moratorium is goed, maar ek bly lugtig.”


21 April 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
+0.3%
Rand - Pond
22.49
+0.0%
Rand - Euro
19.74
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
970.96
+0.3%
Palladium
1,409.53
+0.6%
Goud
1,957.07
+0.0%
Silwer
22.96
-0.5%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
69,785
0.0%
Alle aandele
75,284
0.0%
Hulpbronne 10
64,924
0.0%
Industriële 25
102,191
0.0%
Finansiële 15
15,417
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot