AFGRI
BEAN
22 Okt
-
6602
0,00
CORN
22 Okt
-
3085
0,00
SOYA
22 Okt
-
7266
0,00
SUNS
22 Okt
-
10911
0,00
WEAT
22 Okt
-
5681
0,00
WMAZ
22 Okt
-
3146
0,00
YMAZ
22 Okt
-
3284
0,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

MPO verklein sy werkmag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het sy arbeidsmag met sowat 60% verminder as deel van ’n proses om die organisasie strategies en struktureel te verander.

Die MPO-direksie sê in ’n verklaring die bedryfsproses om hom “te herkalibreer tot sy toegespitste funksies en tot voordeel van sy lede” het in Mei begin en is vroeg in Oktober afgehandel.

“Van die huidige posisies in die MPO het oorbodig geraak en is dus afgeskaf. Die personeel van die instituut vir suiweltegnologie en regulatoriese en lededienste is geraak,” luidens die verklaring.

Mnr. Fanie Ferreira, waarnemende uitvoerende hoof, sê sulke veranderinge is nie maklik nie “en ons erken dat dit ’n persoonlike impak het op mense wat toegewyd was aan die missie van die MPO. Ons bedank in besonder vir (me.) Barbara Bieldt en (mnr.) Philip Swart vir hul bydraes tot die MPO se prestasies.

“Hoewel uiters moeilik, was hierdie veranderinge noodsaaklik om die organisasie in staat te stel om ’n lewensvatbare langtermynprestasie te lewer, wat steun verleen aan ons vermoë om volhoubare melkboerdery te ondersteun en uit te bou.”

Die organisasie hoop om teen einde vanjaar ’n nuwe uitvoerende hoof aan te stel.

As deel van die herstruktureringsproses is ’n aftreebeleid, wat bepaal dat die normale pensioenouderdom vir alle werknemers 65 jaar is, in Julie ingestel.

Agri Connect, The Dairy Mail en Agri Inspec, wat maatskappye binne die MPO-groep was, het van eienaar verander, maar bly op kontrakgrondslag ’n integrerende deel van die MPO se diensaanbod. 

‘VAARTBELYN’

Mnr. Colin Wellbeloved, voorsitter van die MPO-direksie, beskryf die veranderinge by die organisasie soos volg: “Deur ons bedryf meer vaartbelyn te maak, skep ons ’n leniger organisasie met groter finansiële buigsaamheid, wat sterk konsentreer op kernfunksies.

“Ons bied ook ’n platform vir koper-verkoper-onderhandelinge met die voorsiening van markinligting, en verleen terselfdertyd hefboomkrag aan ons leierskap, terwyl ons op gedissiplineerde wyse sakeontwikkeling nastreef om die mark uit te brei.”

Die MPO sê sy direksie het tydens die moeilike proses ondersteuning ontvang en hy het melkboere bedank vir hul vertroue in die direksie. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Passievol om n Roman te skryf😉WHITE'S ONLY
WHITES ONLY Eks passievol vir die lewe, diere en mense. Ek glo in dra die Vrugte vd Gees elke dag, om te lag en mense gelukkig te sien. Eks eerlik en opreg! Wanneer ek liefhet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot