AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4642
0,00
SOYA
30 Mrt
-
8220
0,00
SUNS
30 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
30 Mrt
-
6630
0,00
WMAZ
30 Mrt
-
3950
0,00
YMAZ
30 Mrt
-
4027
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nasionale minimum loon: Dis wat boere moet weet

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha
Die nuwe nasionale minimum loon het op 1 Januarie in werking getree. Dís wat boere moet weet:
  1. Wat is die minimum loon vir plaaswerkers?

Plaaswerkers moet voortaan R18 per uur (90% van die minimum loon) ontvang. Dié loon gaan oor ’n tydperk van twee jaar tot 100% van die nasionale minimum loon se vlak verhoog word.

  1. Wat is die minimum loon vir huiswerkers wat in plaashuise werk?

Dit is ook R18 per uur en nie R15 per uur soos vir ander huiswerkers geld nie. Dit is omdat hierdie werkers ook as plaaswerkers geag word, sê me. Elize van der Westhuizen, direkteur van die arbeidskonsultant Comply Plus. “Plaaswerkers sluit alle werkers in wat hoofsaaklik in verband met plaasaktiwiteite in diens geneem word, asook huiswerkers wat in ’n huis op ’n plaas werk.”

  1. Kan ’n werkgewer van die verpligte minimum loon vrygestel word?

Ja, werkgewers kan aansoek doen om kwytskelding vir ’n spesifieke tydperk, maar dit sal nie langer as ’n jaar geldig wees nie. Dit is nog nie duidelik op watter grondslag sulke kwytskelding toegestaan word nie, want die minister moet nog die regulasies publiseer wat verduidelik in watter gevalle vrystelling sal geld. Die aansoeke kan ingevolge die Department van Arbeid se kwytskeldingstelsel aanlyn by http://nmw.labour.gov.za/ gedoen word.

  1. Wat sal met ’n werkgewer gebeur wat minder as die minimum loon betaal?

Die nuwe Wet op die Nasionale Minimum Loon (Wet 9 van 2018) bepaal nie strafmaatreëls as die minimum loon nie betaal word nie, maar die wysigings aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997) wat onlangs van krag geword het, bepaal dat werkgewers wat nie minimum loon betaal nie, beboet sal word. Die boete vir ’n eerste oortreding kan dubbel die waarde van die onderbetaling wees of dubbel die werknemer se maandelikse loon, watter een ook al die grootste bedrag is.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.1%
Rand - Pond
22.31
-0.0%
Rand - Euro
19.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
966.40
+0.7%
Palladium
1,441.31
+1.7%
Goud
1,961.09
-0.2%
Silwer
23.37
+0.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
70,865
0.0%
Alle aandele
76,480
0.0%
Hulpbronne 10
66,658
0.0%
Industriële 25
103,311
0.0%
Finansiële 15
15,614
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot