AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Nat somer lei tot reuse-uitbreking van kakkerlakke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Bernard Du Pont
Foto: Bernard Du Pont
Die buitengewoon nat en bedompige weer gedurende die afgelope somer het gelei tot ’n reuse-uitbreking van kakkerlakke reg oor Suid-Afrika.

Luidens ’n verklaring deur CropLife SA, wie se noodlyn oorval is met oproepe oor die landwye voorkoms van Duitse kakkerlakke, is die uitbreking nie net weens die klimaat nie, maar ook onhigiëniese omstandighede. Die massiewe uitbreking het volgens CropLife SA gelei tot die grootskaalse onwettige gebruik van insekdoders wat nie geregistreer is vir binnenshuise gebruik nie.

Kakkerlakbestryding begin volgens CropLife SA met ’n ernstige poging om wonings op te ruim deur rommel en oorskietkos te verwyder. “ ’n Vuil kombuis vol oorskietkos en troeteldierkos wat vrylik beskikbaar is, moet opgeruim word om te voorkom dat hierdie goggas jou huis binneval.

“Vloere, moontlike broei- en wegkruipplekke in kombuise, spense en badkamers moet deeglik gewas en ontsmet word met ’n verdunde oplossing van huishoudelike bleikmiddel. Plekke waar kakkerlakke kan wegkruip, is onder meer yskaste en wasmasjiene, dreine en toe, donker plekke soos motorhuise.”

Kakkerlakke hou van die hitte en vog onder elektriese toetstelle en daarom broei hulle gereeld onder dié toestelle.

CropLife SA maan die publiek om slegs geregistreerde insekdoders te gebruik en te hou by die aanwysings op die produkte se etikette om gesondheidsrisiko’s te vermy. Insekdoders sonder etikette moet nie op sosiale media of op straat gekoop word nie aangesien dié produkte waarskynlik gevaarlik sal wees as dit binnenshuis gebruik word.

Berokingsmiddels in die vorm van spuitblikkies of berokingstablette kan kakkerlakke doeltreffend bestry, maar die veiligheidsaanwysings moet gevolg word.

Indien die hulp van ’n kontrakteur ingeroep word, moet daar aangedring word op ’n bewys van sy registrasie as ’n plaagbestrydingskontrakteur. Bevestig ook of die produkte wat hy gebruik, binnenshuis gebruik kan word. Insekdoders moet nooit aangewend word terwyl daar mense of troeteldiere in die huis is nie.

Volgens CropLife SA is kakkerlakaas ook baie doeltreffend en nie gevaarlik vir mense of troeteldiere nie. Die aas, wat in die vorm van aasstasies of spuite beskikbaar is, moet geplaas word waar kakkerlakke waarskynlik snags aktief sal wees.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.76
+0.4%
Rand - Pond
23.54
+0.5%
Rand - Euro
20.19
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.59
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
1,007.97
-0.2%
Palladium
1,346.11
-1.1%
Goud
1,963.58
-0.1%
Silwer
24.35
+0.3%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,634
-0.1%
Alle aandele
77,004
-0.0%
Hulpbronne 10
68,440
-1.1%
Industriële 25
103,019
-0.4%
Finansiële 15
15,890
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sagte hart wil pasmaat vind
Ek was 42 jaar in wetstoepassing n speurder spesifiek. My huwelik het verbrokkel op my aftrede dag. Ek is eerlik ek is ssmaggeaard luef vir rwis en die buite lewe. Sal vir die...
Wêreldreisiger soek eersteklas metgesel
Ek is n plat op aarde meisie , baie sportief , ek is n familie mens. Ek is n baie sportiewe meisie , speel tans nog hokkie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot