AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Nederburg help om restaurantbedryf ’n hupstoot te gee

akkreditasie
Nederburg se herehuis. Foto: Verskaf
Nederburg se herehuis. Foto: Verskaf
Nederburg het hande met 150 restaurante landwyd geneem en bykans R1 miljoen bestee om mense aan te moedig om weer hul gunsteling-eetplekke te besoek met sy #TastesOfSouthAfrica-veldtog wat daarop gemik is om die restaurantbedryf ’n hupstoot te gee.

Die kelder sal as deel van die veldtog geskenkbewyse ter waarde van R600 000 deur uitgesoekte kleinhandelaars weggee wat by spesifieke restaurante geldig sal wees gedurende Augustus en September. Kelners by dié restaurante sal ook ’n kontantaansporing ontvang om Nederburg-wyne te verkoop.

Nederburg gee ook R200 000 se wyn, geskenkbewyse vir restaurante en ander pryse op sy sosiale media-platforms gedurende Augustus en September weg as deel van die veldtog.

Me. Jackie Olivier, globale bemarkingsbestuurder by Distell, waarvan Nederburg ’n handelsmerk is, sê restaurante is een van die bedrywe wat die hardste deur die pandemie getref is. “Ons hoop hierdie veldtog lok mense weer om te gaan uiteet. Restaurante, dienspersoneel en die publiek het almal ’n aansporing nodig die momentum weer aan die gang te kry.

“Ons stem saam dat die wynbedryf, asook restaurante en ander besighede in die gasvryheid- en toerismebedryf tans baie swaar kry. Dis juis hoekom Nederburg besluit het om ’n promosieveldtog van stapel te stuur om restaurante en kelners te ondersteun – en ook daardeur wynverkope te stimuleer.

“Promosies is alledaags in die wyn-, gasvryheid- en toerismebedryf (in Suid-Afrika en internasionaal). Dieselfde geld wanneer dit kom by aansporings vir kelners – dis nie ongewone praktyk nie. Let wel, geen deelnemende restaurante word deur Nederburg se promosie verhinder om ander wynhandelsmerke aan te koop en te verkoop nie.”

Besoek Nederburg se sosiale media-profiele op Facebook, Twitter en Instagram of sy webwerf by www.nederburg.com vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot