AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

NK se weerskade hoop op

Met ‘n tweede sarsie vloedwater wat tans deur die Noord-Kaap spoel, het ‘n haelstorm die gemeenskap van Groblershoop getref.

Met ‘n tweede sarsie vloedwater wat tans deur die Noord-Kaap spoel, het ‘n haelstorm die gemeenskap van Groblershoop getref.

Mnr. Wilco Fourie, ‘n boer van die distrik, sê dit is die eerste keer wat hy ‘n haelstorm beleef het wat vir 15 minute lank aangehou het. Kyk hier na foto's van die skade.

“Vir die eerste twee minute was die korrels albastergrootte. Toe raak dit stil vir ‘n minuut of twee, maar daarna het hael soos groot soos golfballe vir 13 minute lank geval”, vertel Fourie.

Wyd voorgekom

Fourie sê die hael het in ‘n strook van sowat 70km van die Boegoebergdistrik af geval, hoewel die stormwinde nie oral ewe sterk was nie en die haelkorrels net sporadies so groot was.

‘n Buurman van Fourie se katoenaanplanting is alles platgeslaan, en hy het tussen 20% en 70% skade aan sy wingerde. Hy sê hulle is gelukkig dat hulle landerye en wingerde nie deur die rivier oorspoel is nie, maar weens die baie reëns staan die water plek-plek in die lande.

Vloed duur voort

Intussen stu die tweede front vloedwater na die Benede-Oranje-distrik voort. Mnr. Johan van Rensburg, die uitvoerende hoof van Agri Noord-Kaap, sê die Oranjerivier vloei tans teen 5000 kubieke meter water per sekonde (kumek), en na verwagting sal dit ‘n piek van 7,3m onder die brug op Upington bereik.

“Groot skades is nog nie aangemeld nie, maar verskeie laagwaterbrûe is weer oorstroom, en die piek van dié water word tot en met Vrydag verwag. Die manne is maar bekommerd, want dieselfde hoeveelheid water kan – veral sonder noodwalle – ‘n ander invloed op landerye, ens. hê”, aldus Van Rensburg.

Volgens Van Rensburg vloei 1400 kumek tans uit die Bloemhofdam en sowat 3000 kumek uit die Vanderkloofdam. Intussen sê mnr. Jors van der Westhuizen, ‘n boer van die Grootdrinkdistrik, dit is duidelik dat dié water klaar skade aangerig het.

“Die noodwalle het op baie plekke weggespoel, en nog skade is hieraan aangerig. Met die noodwalle weg, en van die grond nog nat, spoel daar nou groot gate in die landerye en so aan”.

Hy sê hulle is wel bly dat die water dié slag sowat 40cm laer is as met die aanvanklike vloed, en dit blyk of die water reeds effe begin terugsak.

2 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.50
-0.5%
Rand - Pond
22.71
-1.5%
Rand - Euro
19.84
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.43
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
988.78
+2.1%
Palladium
1,414.98
+0.2%
Goud
1,983.75
-0.3%
Silwer
22.56
-0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie rustige persoon
Ek is n baie still person. Ek hou nie baie van uit gaan laat in die nag nie. Maar ek kuier lekker by my friende. Ek word gou omgepraat om dinge saam met hulle te doen
"Soft soul" wat elke oomblik vd lewe waardeer en geniet
Ek is 'n "soft soul" wat glo daar is nog goeie mans wat my passie vir die lewe, liefde vir kinders, familie, vriende, die natuur, sport en natuurlik 'n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot