AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8916
0,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6357
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3888
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3978
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nkwinti praat oor grondhervorming

Mnr. Gugile Nkwinti, het erken dat grondhervorming misluk as nuwe plaaseienaars hul grond verlaat en weer in townships gaan bly.

Die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, mnr. Gugile Nkwinti, het gister erken dat grondhervorming misluk as nuwe plaaseienaars hul grond verlaat en weer in townships gaan bly, aldus Volksblad.


Nkwinti het gister op ’n mediakonferensie buite Pretoria gepraat na afloop van ’n restitusie-werksessie waar meer as 1 200 afgevaardigdes betrokke was.

Verskeie tekortkominge van die restitusie-program is in dié werksessie uitgelig.


Dit sluit in die afhandeling van eise sonder die versekering van deeltitelaktes vir die begunstigdes en beweerde korrupsie en die onbevoegdheid van amptenare in die department.


Nkwinti sê 90% van die plase wat in die 2009/2010-boekjaar oorgedra is, vaar nie goed nie. Hy het ook gesê ’n groot doelwit is dat grondoordrag met ontwikkeling gepaard moet gaan.


Ondanks sommige uitlatings van mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, waauit dit blyk dat Malema meen grond moet sonder vergoeding onteien word, sê Nkwinti grondhervorming moet binne Suid-Afrika se grondwetlike raamwerk plaasvind.


Die Regering beoog om 30% van grond teen 2014 oor te dra. Boere sal vir hul grond vergoed word.


Bron: Volksblad


9 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.1%
Rand - Pond
22.23
-0.0%
Rand - Euro
19.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
984.44
-0.1%
Palladium
1,425.25
-1.2%
Goud
1,990.21
-0.2%
Silwer
23.09
-0.1%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
70,066
0.0%
Alle aandele
75,585
0.0%
Hulpbronne 10
65,190
0.0%
Industriële 25
102,646
0.0%
Finansiële 15
15,424
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie rustige persoon
Ek is n baie still person. Ek hou nie baie van uit gaan laat in die nag nie. Maar ek kuier lekker by my friende. Ek word gou omgepraat om dinge saam met hulle te doen
Toe vind ek jou (lees gerus my bio)
I'm honest (sometimes brutally honest), I'm caring, I'm loyal and down to earth. I love deeply, I love strong, I love with all my heart. Communication, honesty,...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot