AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Nkwinti, Tina is ‘veilig’

Met gerugte van skuiwe binne die Kabinet wat die rondte doen, meen ‘n kenner ministers Nkwinti en Joemat-Pettersson sal moontlik nie geskuif word nie.

Met gerugte van skuiwe binne die Kabinet wat die rondte doen, meen ‘n kenner me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, asook mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, sal moontlik nie geskuif word nie.


Prof. André Duvenhage, politieke ontleder en dosent aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroom-kampus, sê bitter min inligting het nog in die media verskyn rondom moontlike skuiwe wat dié ministers betref.


Twee moontlike opsies vir verandering

Duvenhage sê weens die munisipale verkiesings wat volgende jaar plaasvind sal die Regering sekere stappe neem om sy huis in orde te kry, en twee opsies word gewoonlik oorweeg.


Die eerste is die teken van diensooreenkomste, soos wat baie ministers en hul adjunkte tans onderteken, en ‘n tweede opsie is herposisionering binne die Kabinet. Hiermee sal die Regering ‘n denkpatroon volg om die resolusies en besluite van die ANC se algemene vergadering in Polokwane in 2008, toe te pas.


Politieke verbintenisse 

Volgens Duvenhage sal veral Nkwinti nie deur sulke stappe geraak word nie weens sy politieke verbintenisse.


“Minister Nkwinti beweeg polities links en artikuleer die breër aanvaarde beleidsriglyne. Enige iets is egter moontlik, maar ek dink dis meer onwaarskynlik as waarskynlik,” vertel hy.


Moontlike skuiwe? 

Verskeie skuiwe word verwag, en ‘n klomp name is al in dié verband genoem, sê Duvenhage. Dié name sluit in:

  • Me. Bulyewa Sonjica, Minister van Waterwese en Omgewingsake

  • Me. Susan Shabangu, Minister van Mynwese

  • Mnr. Siyabonga Cwele, Minister van Staatsveiligheid

  • Me. Nosiviwe Maphisa-Nqakula, Minister van Korrektiewe Dienste.

  • Mnr. Blade Nzimande, Minister van Hoër Onderwys

  • Me. Lulu Xingwana, Minister van Kuns en Kultuur

  • Me. Noluthando Mayende-Sibiya, Minister vir Vroue, Kinders en Persone met Gestremdhede.

25 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom kyk saam met my die sonsondergang oor die see.
Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer my kop bietjie besoedel is spring ek op my motorfiets en dit...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot