AFGRI
BEAN
08 Des
-
7536
0,00
CORN
08 Des
-
3732
0,00
SOYA
08 Des
-
7630
0,00
SUNS
08 Des
-
11400
0,00
WEAT
08 Des
-
6192
0,00
WMAZ
08 Des
-
3531
0,00
YMAZ
08 Des
-
3800
0,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Nog 1 400 voëls vrek aan voëlgriep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wilde seevoëls. Foto: Johan Norval
Wilde seevoëls. Foto: Johan Norval
Nog sowat 1 400 voëls, onder meer wilde seevoëls, het die naweek in streke regoor die provinsie weens voëlgriep gevrek. Die Bergrivier-munisipaliteit en Dyereiland in die Overberg is steeds brandpunte in die uitbreking.

Mnr. Anton Bredell, die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, sê owerhede het die hele naweek hard gewerk om dooie en siek voëls te verwyder ten einde die verspreiding van die siekte te voorkom.

Verskeie instellings, onder meer die Suid-Afrikaanse stigting vir die bewaring van kusvoëls (Sanccob), die departement van bosbou, visserye en omgewingsake, asook CapeNature, werk tans saam met Bredell se departement om die situasie te monitor en bestuur.

Die huidige virusstam is in Mei 2021 die eerste keer onder wilde voëls, veral seemeeue, bespeur. Die eerste trekduikers is middel September met die siekte gediagnoseer en al hoe meer gevalle het gedurende die afgelope week voorgekom. Daar word vermoed dat die begin van die paarseisoen die skielike toename in vrektes veroorsaak het.

Hoewel die siekte geen gevaar vir mense inhou nie, kan mense dit van ’n siek voël na ander voëls oordra as hul klere of hande daarmee besmet is.

Vrektes kan by die staatsveearts by bit.ly/3lHQF16 aangemeld word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.7%
Rand - Pond
20.84
+0.7%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,785.53
+0.1%
Silwer
22.46
-0.2%
Palladium
1,856.04
+0.1%
Platinum
962.00
+0.5%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
If we want to or need to meet someone,, we wiil have to message that unknown someone.
Ek sal myself beskryf as 'n eerlike, opregte mens. Ek is 'n goeie luisteraar en ek kan ook goeie raad uitdeel. I'm a dreamer, ek jaag my drome na. Ek hou van...
Kom ons mqak n great lewe saam
Eks baie oulike eerbaar avontuur mense hou van buite lower stan by my ek sal by jo staan via angel kamp jag en per ry
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot