AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nóg werk lê voor by Kaapstadhawe, sê minister

akkreditasie
Kaapstad se hawe. Foto: Argief
Kaapstad se hawe. Foto: Argief
Danksy onlangse ingryping en volgehoue skakeling tussen Transnet se hawe-terminale (TPT) en die Wes-Kaapse departement van finansies en ekonomiese geleenthede het die doeltreffendheid by die Kaapstadhawe verbeter, sê mnr. David Maynier, Wes-Kaapse minister van finansies en ekonomiese geleenthede.

Hy sê dit is noodsaaklik vir die Wes-Kaap se ekonomiese herstel en groei dat die hawe goeie diens lewer. “Die bedryfskwessies by die hawe het gelei tot swak dienslewering, wat ’n impak op die provinsie se ekonomie het. Die Covid-19-pandemie het hierdie situasie vererger.”

Intussen is dringende stappe gedoen om dienslewering by die hawe te verbeter. Mnr. Velile Dube is as die nuwe hoof van TPT aangestel en 20 personeellede is tydelik van die Durbanhawe na die Kaapstadhawe oorgeplaas om bykomende mannekrag te bied. Kaapstadhawe is ook onlangs met vier moderne vragvervoerders toegerus.

Daar was ook samewerking met die Wes-Kaapse departement van gesondheid en die departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme om Covid-19-gevalle te beperk.Maynier sê hierdie stappe het daartoe gelei dat verlede week 1 179 vraghouers per dag verskuif is, vergeleke met 533 in die week van 25 Mei, en dat skepe nou slegs ’n dag moet wag voor hulle by die hawe kan vasmeer. Voorheen sou hulle tot 20 dae gewag het.

“Dit is ’n aansienlike verbetering en as ons hierdie vlak van dienslewering gedurende die komende weke kan volhou, kan die verskepingsmaatskappye wat Kaapstadhawe tans oorslaan, teen die tweede week van Augustus weer die hawe gebruik.”

Hy sê daar is egter nog baie werk wat gedoen moet word en daarom is ’n projek met die samewerking van die departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme goedgekeur om data van die vrugtepakhuise in die Wes-Kaap te gebruik om die beste dae, tye en roetes vir die optimale lewering van vraghouers vir uitvoer te identifiseer. Die doel van die projek is om opeenhopings by die hawe te voorkom.

Bykomende stappe word ook ondersoek om die koste om handel te dryf by die Kaapstadhawe te verminder.

“Ek sien daarna uit om met mnr. Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, en Transnet se bestuurspan te praat sodat die permanente strukturele veranderinge wat die Kaapstadhawe ’n globaal mededingende hawe sal maak, toegepas word,” sê Maynier.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot