AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nosey dreig weer met staking

Die Regering moet sy beloftes aan plaaswerkers nakom, of hulle gaan weer staak, sê mnr. Nosey Pieterse.

Indien die Regering nie op die herdenking van die “plaaswerker-revolusie” by sy beloftes hou oor die transformasie vir plaaswerkers nie, sal weer gestaak word. Die "spertyd" is die herdenking van die gewelddadige stakings op 1 November 2012.

Só het mnr. Nosey Pieterse, voorsitter van Bawsi, aan Landbouweekblad gesê.

Dié organisasie en die ANC het Sondag, 26 Oktober, 'n massavergadering in De Doorns, waar die plaaswerkeropstande twee jaar gelede plaasgevind het, gehou.

Hoewel die minimum loon ná dié stakings verhoog is en nou op R111,72 per dag vir ’n werksdag van nege uur staan, word 'n minimum loon van R150 per dag steeds gevra.

Luidens 'n strooibiljet oor die vergadering wat Bawsi aan Landbouweekblad verskaf het, is groot oorwinnings behaal met die stakings. Werkers het 52% verhoging gekry en die organisering in vakbonde het met rasse skrede gegroei. “Maar boere doen alles in hulle vermoë om hierdie oorwinnings wat met bloed, sweet en trane bekom was, te neutraliseer.

“Een van die dinge wat boere gedoen het, was om die krediet-doktersbrief wat aan plaaswerkers verskaf was, indien hulle 'n dokter benodig het, af te skaf." 'n Dokterskonsultasie is R220 per besoek. 'n Daghospitaal word nou ge-eis. Ander kwessies wat Sondag bespreek sou word, sluit in 'n moratorium op uitsettings en geen aftrekkings vir huur- en vervoergeld nie.

Kom daar weer 'n grootskaalse plaaswerkerstaking? Pieterse het gesê indien die Regering en boere op die middag van 1 November, wanneer die herdenking van die geweldadige plaaswerkerstakings plaasvind, nie hul beloftes nakom nie, sal weer gestaak word.

Die voormalige adj.pres. Kgalema Motlanthe en ander belanghebbende ministers het verlede  jaar twee keer met boere en plaaswerkers in die provinsie vergader ná die gewelddadige plaaswerkerstakings.

Die voormalige Wes-Kaapse Minister van Landbou en Landelike Ontwikkeling, mnr. Gerrit van Rensburg, het later gesê die resultaat van die Regering se dialoogsessies in die Paarl en De Doorns was niks anders as “pure wind” nie. “Daar is geen planne, geen begrotings of selfs notas van die vergaderings nie. As die vergaderings nie plaasgevind het nie, sou niks anders gewees het nie.”

Die DA het ook strooibiljette in antwoord op dié van Bawsi en die ANC, uitgedeel.

Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse leier van die DA, het daarin uitgewys dat daar reeds beplan is om die kliniek in 'n dagsentrum vir die gemeenskap te omskep. 'n Nuwe ambulansstasie, waarvandaan nood-mediese dienste uitgestuur word, word ook gebou.

Hy het Pieterse gevra om by die belofte te hou wat hy by die Wes-Kaapse grondhervormingsberaad op 25 Junie gemaak het om die politiek op ys te plaas sodat saamgewerk kan word om 'n beter lewe vir mense te bou.

“Met die oesseisoen om die draai, gaan die landbousektor baie werk skep en ook groei. Ek smeek jou om nie hierdie geleentheid op te mors deur weer politieke speletjies in ons plaasgebiede, soos in 2012, te speel nie,” het Meyer gesê.

* Lees die twee instansies se pamflette hieronder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.0%
Rand - Euro
19.56
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
976.77
-0.8%
Palladium
1,419.64
-0.2%
Goud
1,977.10
-0.9%
Silwer
23.10
-0.1%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot