AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4671
0,00
SOYA
29 Mrt
-
8192
0,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3990
0,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe aanbieder vir Boer soek ’n Vrou-reeks

akkreditasie
Die model en lewensraadgewer Marciel Hopkins is die nuwe aanbieder van kykNET se gewilde werklikheidsreeks Boer soek ’n Vrou. Foto: Sulet Fourie
Die model en lewensraadgewer Marciel Hopkins is die nuwe aanbieder van kykNET se gewilde werklikheidsreeks Boer soek ’n Vrou. Foto: Sulet Fourie
Die model en lewensraadgewer Marciel Hopkins is die nuwe aanbieder van kykNET se gewilde werklikheidsreeks Boer soek ’n Vrou.

Die dertiende reeks van dié program sal vanjaar uitgesaai word.

Luidens ’n verklaring is Marciel, wat in 2016 as een van die top-12 finaliste in die Mej. Suid-Afrika-kompetisie aangewys is, die sesde aanbieder van Boer Soek ’n Vrou.

Die sangeres en aktrise Leah was die afgelope twee jaar die aanbieder van die program.

Marciel het drama aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Sy het ook ’n honneursgraad in sielkunde aan Maties verwerf. Sy is ’n lewensraadgewer, ’n motiveringspreker en ’n beroepsmodel.

Sy het op ’n plaas in die Boland groot geword. Haar pa, Charles, is keldermeester by die De Grendel-wynlandgoed in Kaapstad.

“Ek is passievol oor mense en om ’n impak op hul lewe te kan maak, dus kon ek nie vir ’n beter geleentheid as Boer Soek ’n Vrou gevra het nie,” sê Marciel. “Ek is baie dankbaar vir hierdie geleentheid om deel te word van tien boere se soeke na liefde.”

Inskrywings vir boere wat aan die nuwe reeks van Boer soek ’n Vrou wil deelneem, open op 24 Februarie. Die reeks sal in Oktober op kykNET uitgesaai word. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.2%
Rand - Pond
22.32
-0.1%
Rand - Euro
19.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
966.35
+0.7%
Palladium
1,442.64
+1.8%
Goud
1,960.10
-0.2%
Silwer
23.36
+0.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
70,865
0.0%
Alle aandele
76,480
0.0%
Hulpbronne 10
66,658
0.0%
Industriële 25
103,311
0.0%
Finansiële 15
15,614
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot