AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Nuwe ASA-hoof wil produsente se wins help verhoog

akkreditasie
Aartappels Suid-Afrika se nuwe uitvoerende hoof, mnr. Willie Jacobs. Foto: Verskaf
Aartappels Suid-Afrika se nuwe uitvoerende hoof, mnr. Willie Jacobs. Foto: Verskaf
Mnr. Willie Jacobs, ’n ervare finansiële konsultant, het op 18 Januarie sy eerste werkdag as die nuwe uitvoerende hoof van Aartappels Suid-Afrika voltooi.

Hy glo die nalatenskap van dr. André Jooste, vorige uitvoerende hoof, sal hom in sy visie vir die organisasie bemagtig.

Jacobs sê hy wil voortbou op die grondslag wat Jooste gelê het, deur sy ervaring in die finansiële sektor in die aartappelbedryf aan te wend om aartappelprodusente se wins te help optimaliseer. Hy wil ook die aansien van die aartappel in die verbruiker se oë na ’n hoër vlak neem.

Pak alle risiko aan

“Dit is belangrik om die vermoë te ontwikkel om al die risiko’s aan te pak wat die gehalte, volume en verbruikbaarheid van aartappels kan beïnvloed. Dit is dus belangrik dat ASA volgehou die navorsingskapasiteit verskaf om hierdie kwessies aan te pak. Die produsent moet al die faktore wat ’n invloed op sy besigheid sal hê, verstaan om ingeligte besluite te kan neem.

“Ons wil die mark vir aartappels dermate uitbrei dat daar spasie is vir nuwe toetreders sonder dat die bestaande produsente nadelig beïnvloed word. My rol by ASA is toegespits op akkuraatheid en die toepaslikheid van die organisasie se uitset deur middel van ’n inklusiewe en deelnemende bestuurstyl.”

Jacobs, wat die graad BSc in landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat en ’n MBA-graad aan die Noordwes-Universiteit verwerf het, was die hoof van korporatiewe kliënte by die Land Bank voordat hy as uitvoerende direkteur by Obaro Finansiële Dienste aangestel is. Daarna het hy as onafhanklike konsultant kontrakte vir landboufinansiering en -bestuur behartig voordat hy die pos as uitvoerende hoof by ASA aanvaar het. Jooste was nege jaar die uitvoerende hoof van ASA gedien voordat hy verlede jaar bedank het.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.49
-0.4%
Rand - Pond
22.63
-1.2%
Rand - Euro
19.79
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.8%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
988.03
+2.0%
Palladium
1,398.61
-0.9%
Goud
1,976.22
-0.7%
Silwer
22.24
-1.6%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,340
+2.0%
Alle aandele
73,805
+1.8%
Hulpbronne 10
65,046
+3.4%
Industriële 25
99,188
+2.2%
Finansiële 15
15,025
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot