AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07
Skenk 'n artikel

Nuwe kragdrempel kan vinnig verligting bring

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Besighede kan straks vinnig munt slaan uit die nuwe drempel vir eie kragopwekking danksy die sterker rand. FOTO: JEAN DU PREEZ
Besighede kan straks vinnig munt slaan uit die nuwe drempel vir eie kragopwekking danksy die sterker rand. FOTO: JEAN DU PREEZ

Só sê mnr. Henning Holm, energiespesialis van Holms & Friends, wat tans in Duitsland konsulteer oor die inwerkingstelling van die Europese Unie se Green Deal, ’n aksieplan vir ’n koolstofneutrale Europa. Holm meen dit klink of Ramaphosa dit reggekry het om Suid-Afrika se kragnetwerk te liberaliseer. Hy is veral opgewonde oor Ramaphosa se stelling dat mense of maatskappye wat nou sonder ’n lisensie van die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) elektrisiteit van tot 100 MW kan opwek, die opsie het om dit aan bure of munisipaliteite te verkoop, of om dit in die nasionale kragnetwerk terug te plaas.

Holm sê hy weet van heelwat projekte waarvan die beplanning reeds gedoen is, maar wat nie kon voortgaan nie omdat hulle gekniehalter is deur die selfopwekkingsdrempel van 1 MW. “Dit is ’n kenmerk van Suid-Afrikaners dat wanneer hulle die groen lig kry, hulle dinge nogal vinnig laat gebeur.” Boonop meen hy individue en instellings wat son- en windstelsels vir opwekking wil gebruik, kan munt slaan uit die sterk rand.

Holm is ook beïndruk met die regering se verbintenis tot Eskom en die kragnetwerk in die besonder. “Ek reken nie Eskom moet ophou om opwekkingskapasiteit te skep nie. Dit is bemoedigend dat Ramaphosa gesê het die netwerk is ’n nasionale bate en moet deur die staat beskerm word.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.9%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Opsoek na nuwe avonture
Ek is spontaan en iemand wat nie bang is om die lewe ten volle te geniet nie. Is 'n verantwoordelike mens en stel ander se belange altyd op die hart. Is baie lief vir kos...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot