AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Nuwe plaagdoder vir sprinkane geregistreer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Massiewe sprinkaanswerm het verlede naweek Union High School in Graaff-Reinet se rugbyveld bedek. Foto: Verskaf
'n Massiewe sprinkaanswerm het verlede naweek Union High School in Graaff-Reinet se rugbyveld bedek. Foto: Verskaf
’n Nuwe plaagdoder is vir die bestryding van sprinkaanswerms geregistreer, terwyl ’n reeds geregistreerde plaagdoder nou ook vir lugbespuiting geregistreer is.

Sprinkaanswerms kom steeds in die Noord- en Wes-Kaap voor, maar dit is die swerms wat in sitrusboorde in die Oos-Kaap inbeweeg, wat tans die grootste bron van kommer is.

Mnr. Eben du Plessis, ondervoorsitter van Agri Oos-Kaap, sê daar is tans sowat 10 aktiewe swerms by Middelburg en dat verdere swerms by Graaff-Reinet, Aberdeen, Steytlerville, Kirkwood en Willowmore voorkom.

Die sprinkane het volgens hom reeds in die sitrusboorde begin inbeweeg. Hulle vreet meestal net aan die gras tussen die bome, maar sommiges het al aan die bome se blare begin vreet, wat die vrugte se rypwording kan beïnvloed.

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het twee vliegtuie vir die bestryding van die swerms verskaf.

Deltanex UL is vir die bestryding van sprinkane geregistreer en Decis, ’n plaagdoder wat reeds vir die bestryding van sprinkane geregistreer is, is nou ook vir lugbespuiting geregistreer. Sumi-Alpha-poeier word ook tans gespuit. Du Plessis sê 13 spuitpompe is met geld uit Agri SA se rampfonds gekoop om dié poeier te spuit.

“Dit gifsituasie is nie lekker nie. Ons probeer elke week om voorrade aan te vul. Ons word goed bygestaan deur die sitrusbedryf wat vervoer en finansiering verskaf het sodat ons gif in De Aar kon gaan haal.”

Volgens hom vergader die georganiseerde landbou nou elke Woensdag met nasionale en provinsiale departemente van landbou om kwessies in verband met die bekamping van sprinkaanswerms te bespreek.

Volgens dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, het die voorkoms en grootte van swerms in die Sentrale-Karoo en die Tuinroete verminder. Hy sê geen verdere swerms is die afgelope week in Laingsburg opgemerk nie en die hoeveelheid en grootte van swerms in Murraysburg en Beaufort-Wes het verminder.

Een swerm is in Prince Albert aangemeld en twee in Merweville. Nog ’n groot swerm, wat in ’n suidwestelike rigting beweeg, is 30 km buite Beaufort-Wes opgemerk. Voetgangers is in die Kliprand-gebied van die Weskus opgemerk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Liefde voll
Eerlik opregte liefde volle persoon. Lief vir natuur en diere. Hou van still plattelandse lewe. Hard werkend en nog volle lewe gee my alles vir die regte persoon. Aanvaar my met...
Its me :-)
Ek is Wie ek is Ek gee nie voor nie Hou van grappies Love kinders Mal oor die lewe Positief
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot