AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

NW-boer is Aartappelboer van die Jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Murray Thompson (middel) van Anthorn Farming, is as vanjaar se Syngenta Nasionale Aartappelboer van die Jaar aangewys. Links is mnr. JF van der Merwe, voorsitter van Aartappels Suid-Afrika, en regs mnr. Johan Nel, produksiehoof en hoofbestuurder van Anthorn Farming. Foto: Verskaf
Mnr. Murray Thompson (middel) van Anthorn Farming, is as vanjaar se Syngenta Nasionale Aartappelboer van die Jaar aangewys. Links is mnr. JF van der Merwe, voorsitter van Aartappels Suid-Afrika, en regs mnr. Johan Nel, produksiehoof en hoofbestuurder van Anthorn Farming. Foto: Verskaf
Mnr. Murray Thompson van Anthorn Farming by Christiana is as vanjaar se Syngenta Nasionale Aartappelboer van die Jaar aangewys.

Thompson verbou 300 ha aartappels onder besproeiing uit die Vaalhartsskema. Benewens tafelaartappels verbou hy ook aartappelmoere met die samewerking van WesGrow. Hy boer al 10 jaar en het as 27-jarige stadsjapie vanaf Sjanghai, China, na die plaas gekom.

Vanjaar se wenner is by Aartappels SA se kongres in Johannesburg aangekondig. Kandidate vir die boer van die jaar word gemeet aan hul volgehoue prestasie oor tyd. ’n Onafhanklike komitee, bestaande uit onder andere vorige wenners, besoek die kandidate se plase vir beoordeling.

Volgens Thompson was vanjaar ’n moeilike produksiejaar weens die hoë reënval, maar dit het terselfdertyd ook die probleem van onderbrekings in Eskom-kragvoorsiening, wat nodig is om by besproeiingskedules te kan hou, help verlig.

Die vooruitsigte vir insetkoste vir die volgende 18 maande lyk volgens hom weens internasionale inflasionêre faktore taamlik moeilik. Die pryse van aartappels het nie naastenby so vinnig gestyg as dié van produksiemiddele nie, wat produsente in die versoeking bring om kortpaaie te kies.

Volgens Thompson is Anthorn Farming daarop toegespits om volhoubaar te boer, hoofsaaklik deur wisselbou. Die boerdery volg ’n sewejaarsiklus met aartappels, gevolg deur mielies met gras tussenin en daarna word die grond vir vyf jaar gelaat om te rus, om die mikrobiese lewe so gesond moontlik te hou.

Thompson het by die toekenningsgeleentheid almal in die Anthorn Farming-waardeketting bedank, veral hul kliënte, en het WesGrow as ’n hoeksteen in hul sukses oor die jare heen beskryf. Hy het ook erkenning gegee aan mnr. Johan Nel, produksiehoof en hoofbestuurder van Anthorn Farming. “Ek sê vir Johan dankie vir al die bloed, sweet en trane deur al die jare, die letterlik slapelose nagte, die vriendskap wat jy vir my gegee het, die leierskap wat jy vir jou span gee en jou geduld met my, met my soms vreemde redenasies. Dankie vir alles.” Hy het ook sy vrou, Sandy, bedank vir haar ondersteuning vir sy “gek droom om te boer”.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+0.6%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
18.24
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,773.50
+0.3%
Silwer
22.44
+0.8%
Palladium
1,868.78
-0.5%
Platinum
991.50
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,381
-0.2%
Alle aandele
74,480
-0.3%
Hulpbronne 10
73,734
-1.4%
Industriële 25
91,360
-0.2%
Finansiële 15
15,774
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Tot die einde.. deur goed en sleg...
EK DINK EK IS VRIENDELIK, BAIE LIEFDE OM TE GEE, N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE HE. EK GLO IN EERLIKHEID, OPREGTHEID EN GLO IN WAARDES. EN EK...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot