AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4811
-44,00
SOYA
27 Sep
-
8670
-39,00
SUNS
27 Sep
-
9802
-166,00
WEAT
27 Sep
-
7050
-8,00
WMAZ
27 Sep
-
4836
-30,00
YMAZ
27 Sep
-
4675
-35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

OB bevind Nkwinti skuldig aan magsmisbruik

akkreditasie
Minister Gugile Nkwinti. Foto: Landbouweekblad argief
Minister Gugile Nkwinti. Foto: Landbouweekblad argief
Mnr. Gugile Nkwinti, voormalige minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, is luidens ’n verslag van die openbare beskermer (OB) skuldig aan magsmisbruik weens die aanskaffing van die plaas Bekendvlei vir ’n ANC-kader en sy vennoot.

Adv. Busisiwe Mkhwebane, OB, het hierdie bevinding gemaak nadat sy bewerings ondersoek het dat Nkwinti, tans die minister van water en sanitasie, R2 miljoen ontvang het om ’n transaksie vir die koop van die plaas in Limpopo vir R97 miljoen moontlik te maak. Die plaas sou vir mnr. Errol Present, wat by die ANC se hoofkantoor in Johannesburg werk, en sy vennoot mnr. Mosea Boshomane gekoop word.

’n Senior amptenaar van die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het glo die transaksie bevorder deur nie die nodige prosedures te volg nie. Hoewel Nkwinti nie in die finale verslag van Deloitte rakende die ongerymdhede genoem word nie, is hy in die voorlopige verslag genoem.

Nkwinti het self die OB in Februarie 2017 genader om ’n ondersoek te doen na die beweringe wat in die media uitgekom het. Hy het ook versoek dat ’n leefstylondersoek gedoen word sedert hy die openbare diens in 1994 betree het.

Mkhwebane kon geen bewyse vind dat Nkwinti omkoopgeld van R2 miljoen ontvang het om die transaksie moontlik te maak nie.

Nkwinti het destyds aan Landbouweekblad gesê hy verkies dat wanneer sulke ernstige bewerings teen hom gemaak word, ’n openbare ondersoek gelas moet word en daarom het hy die OB versoek om die ondersoek te doen. 

Magsmisbruik

Mkhwebane maak dit duidelik in haar verslag dat Nkwinti sy posisie misbruik het om Present “onbehoorlik” te laat voordeel trek en daarmee het hy hom in ’n posisie geplaas waar hy die risiko geloop het van ’n konflik van belange tussen sy amptelike verantwoordelikhede as minister verantwoordelik vir die departement en sy persoonlike verhouding met Present.

Mnr. Thomas Walters, DA-LP, het toe die beweringe in Februarie 2017 in die media uitgekom het, ’n dringende versoek tot die OB gerig om beweringe te ondersoek dat Nkwinti die etiese kode vir die uitvoerende gesag oortree het.

Walters het in sy skrywe aan Mkhwebane gesê dat in die voorlopige Deloitte-verslag bevind is dat die departement nie opgetree het in ooreenstemming met sy standaardprosedures nie. Die voorlopige verslag het ook aanbeveel dat strafregtelike klagte teen Nkwinti gelas moet word. Hierdie bevindinge en aanbeveling is egter nie in die finale verslag genoem nie.

Gepaste stappe

Pres. Cyril Ramaphosa sal binne 30 dae nadat die verslag gepubliseer is gepaste stappe teen Nkwinti moet doen vir sy oortreding van die etiese kode vir die uitvoerende gesag en die Grondwet.

Rampahosa moet ook binne ’n redelike tyd, maar nie later as 14 dae nadat hy die verslag ontvang het nie, ’n afskrif daarvan en enige kommentaar, saam met die stappe wat gedoen is of gedoen gaan word, by die nasionale vergadering indien.

Die nasionale vergadering sal waarskynlik op 22 Mei weer in sitting wees.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.7%
Rand - Pond
19.43
-0.5%
Rand - Euro
17.28
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,634.14
+0.7%
Silwer
18.60
+1.3%
Palladium
2,031.00
-0.6%
Platinum
861.00
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,282
-0.0%
Alle aandele
63,639
+0.0%
Hulpbronne 10
55,888
-0.6%
Industriële 25
79,508
-0.0%
Finansiële 15
14,081
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot