AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66

Omnia kla Foskor aan van minagting van die hof

akkreditasie
Omnia het ’n dringende aansoek by die Hooggeregshof ingedien om Foskor en sy direkteure van minagting van die hof aan te kla.

Dit volg nadat Foskor nie ’n opdrag van die Mededingingstribunaal oor beperkings op die maatskappy se prysbepaling van fosforsuur op die plaaslike mark nagekom het nie.

Die tribunaal het in 2010 beslis dat Foskor, in oortreding van die Mededingingswet, buitensporige pryse vir fosforsuur gevra het. Daar is opdrag gegee dat die maatskappy nie meer as die “vry aan boord Richardsbaai”-prys vir fosforsuur mag vra nie, maar ná 2014 het pryse egter weer die hoogte ingeskiet.

Luidens ’n persverklaring van Omnia weier Foskor – ten spyte van die beperkings op hoër pryse – om fosforsuur aan Omnia te verskaf indien die hoë pryse nie betaal word nie, of indien Omnia teen die hoë prys beswaar maak. Omnia kry tans al sy fosforsuur van Foskor, wat die enigste verskaffer in Suid-Afrika is, en ook die enigste invoergerief beheer.

Plaaslike kliënte moet vorms onderteken

Verder dring Foskor daarop aan dat plaaslike kliënte vorms onderteken waarmee hulle tot die betaal van hoër pryse instem. Indien nie, word die verskaffing van fosforsuur gestaak.

Fosforsuur is ’n noodsaaklike komponent vir plaaslike kunsmisvervaardigers en verskaffers van dierevoer. Mnr. Adriaan de Lange, hoofdirekteur van Omnia, sê Foskor het die opdrag van die Hooggeregshof doelbewus en wederregtelik verontagsaam tot die nadeel van Suid-Afrika se mense.

Hy sê die maatskappy se optrede tydens die kritieke planttyd wat ná die eerste somerreën volg, bedreig Suid-Afrika se voedsel-voorsieningsketting.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek iemand met wie ek kan gesels en dinge saam doen.
Ek hou van die natuur, kamp, visvang ek dans graag sokkie & boere musiek. Ek gaan kyk ook graag motor sport, lugskoue. Ek geniet ook die see. Ek kan kosmaak het nie n vrou...
Opsoek na my Camping partner
Ek is spontaan , het baie lus vir die lewe . Ek geniet mense , en is altyd daar om te help , ek voel in my hart ek is "1 of a kind".
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot