AFGRI
BEAN
06 Des
-
7642,2
39,20
CORN
06 Des
-
3710
3,00
SOYA
06 Des
-
7565
65,00
SUNS
06 Des
-
11200
0,00
WEAT
06 Des
-
6265
-80,00
WMAZ
06 Des
-
3500
-3,00
YMAZ
06 Des
-
3570
11,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Omnia verkoop belang in Umongo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Omnia Holdings gaan sy aandeel in Umongo Petroleum verkoop.

Dit kan die groep ’n beraamde R1 miljard in die sak bring. In 2017 het Omnia R637 miljoen betaal vir ’n belang van 90% in Umongo Petroleum, wat onder meer brandstofbymiddels en olieprodukte soos smeermiddels verskaf.

Omnia Holdings is ’n gediversifiseerde maatskappy met belange in die landbou-, mynbou- en chemiese sektor. In ’n verklaring sê Omnia hy en sy minderheidsvennoot in die Umongo-transaksie, Autumn Storm, sal steeds ’n aandeel van 10% behou, onderhewig aan ’n opsie van twee jaar. Indien hy in dié tydperk die opsie uitoefen om te verkoop, sal dit ’n verdere kontantinspuiting van R86 miljoen tot R105 miljoen oplewer.

Die res van die aandele word deur Orkila Suid-Afrika, ’n filiaal van Azelis S.A., gekoop. Azelis is ’n internasionale diensverskaffer in die sektor vir chemiese spesialiteitsprodukte en voedselbestandele. 

Die transaksie sal waarde vir aandeelhouers skep, sê mnr. Seelan Gobalsamy, uitvoerende hoof van Omnia. “Die opbrengs van die transaksie verteenwoordig ’n uitstekende kontantwins en sal ons kapitaalposisie verder verstewig.” Die maatskappy het volgens Gobalsamy nou die keuse om die kapitaal wat hy deur die transaksie verkry, aan nuwe groeigeleenthede te bestee of om dit aan aandeelhouers terug te gee.

Omnia se aandeelhouers is vanjaar ruimskoots vir hul geduld beloon. In vorige boekjare is ondernemings soos Umongo Petroleum en Oro Agri verkry, terwyl Omnia Holdings se nuwe nitrofosfaataanleg gebou is, wat heelwat finansieringskoste meegebring het. Dít alles, tesame met ongunstige marktoestande, het ’n groot skuldlas op die maatskappy geplaas. Hierna het die maatskappy ’n regte-uitgifte van R2 miljard in September 2019 voltooi en sy langtermynskuld is in Desember 2019 geherstruktureer. Die verkoop van Oro Agri en die goeie winste wat in die 2020-’21-boekjaar behaal is, het die skuldprobleme uitgewis. Aandeelhouers het ’n dividend van 200c per aandeel ontvang, asook ’n spesiale dividend van 400c per aandeel uit die wins wat met die verkoop van Oro Agri behaal is.

Die Umongo-transaksie is onderhewig aan goedkeuring deur die Mededingingskommissie. Aandeelhouers sal einde Maart 2022 meer besonderhede kry oor hoe die maatskappy die bykomende kapitaal gaan aanwend.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.97
+0.7%
Rand - Pond
21.18
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,781.30
-0.2%
Silwer
22.32
-1.0%
Palladium
1,785.32
-1.7%
Platinum
936.50
+0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,437
+0.2%
Alle aandele
70,950
+0.2%
Hulpbronne 10
66,850
+0.5%
Industriële 25
93,567
-0.2%
Finansiële 15
14,077
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil weer trots wees om te sê daai is my vrou
Ek het nie 'n complicated lewe op die oomblik nie. Gaan werk toe, gaan huis toe en hou my self besig met golf, gym en so af en toe 'n kuier by vriende en family. Elke...
Life is a Gift
Eerlik, reguit gesond fiks en sportief. Hou van natuur, buite lug aktiwiteite en kan heerlik kosmaak. Is kunstig en kreatief. Ek is rustig en liefdevol en baie romanties....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot