AFGRI
BEAN
28 Jun
-
9652
181,00
CORN
28 Jun
-
4744,6
72,60
SOYA
28 Jun
-
8890
98,00
SUNS
28 Jun
-
10395
245,00
WEAT
28 Jun
-
7438
92,00
WMAZ
28 Jun
-
4357,4
-22,60
YMAZ
28 Jun
-
4370
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Onteiening: ‘Grondwet sal nie voor verkiesing kan verander’

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Wysigings aan wetgewing is ’n tydsame proses, en met die Parlementêre termyn wat volgende Maart eindig, sal ’n grondwetlike wysigingswetsontwerp nie voor die algemene verkiesing voltooi kan word nie.

Só het mnr. Vincent Smith, ANC-LP, die proses beskryf wat gaan volg nadat die grondwetlike hersieningskomitee ’n aanbeveling aan die Parlement gemaak het dat artikel 25 van die Grondwet gewysig moet word om uitdruklik aan te dui dat onteiening sonder vergoeding ’n wetlike opsie vir grondhervorming is.

Dié aanbeveling sal na verwagting op 27 November in die Nasionale Vergadering voorgelê word.

Die komitee het ook aanbeveel dat die Parlement dringend ’n meganisme moet instel wat die nodige wysiging aan die betrokke gedeelte van artikel 25 van die Grondwet moontlik maak. 

EFF ‘beheer’ ANC

Die opposisiepartye Cope, die DA, die IVP, die VF Plus en die ACDP, wat nie ten gunste van die wysiging is nie, het gesê die hersieningskomitee het ’n verslag, ten spyte van heelwat prosedurele gebreke in die proses.

Eerw. Kenneth Meshoe, leier van die ACDP, het gesê swart mense moet hul oë oopmaak.

“Die EFF sê alle grond moet aan die staat behoort. Grond kan nie terselfdertyd aan die staat én aan individue behoort nie. Ons sê mense moet toegang tot grond hê. As mense nie titelaktes het nie, het hulle geen versekering dat die grond aan hulle behoort nie.”

Hy het ook uitgewys dat die EFF se beleid is dat mense huurpag van 25 jaar kry. “Die skokkende ding is mense, insluitend ek, onder apartheid huurpag van 99 jaar gekry het. Ons mense moet verstaan dat hulle eienaarskap van grond geweier sal word as die EFF sy sin kry. Met die manier waarop die EFF die ANC nou beheer, sal hy sy sin kry." 

Skrikwekkende gebeure

Dr. Corne Mulder, VF Plus-LP, het die gebeure as baie skrikwekkend beskryf. “Ek is al hier (in die Parlement) vir 30 jaar. Dit is die eerste keer wat ’n verslag van ’n parlementêre komitee verwerk is –

vanaf die begin tot met die aanvaarding vandag – sonder dat die komiteelede toegelaat is om aan die proses deel te neem om die inhoud te bespreek.”

Mulder meen die hele proses was só beplan dat partye uiteindelik voorleggings oor hul sienings maak en nie die geleentheid gegun word om die insette  te bespreek nie.

“Die probleem is ons is nie hier besig met provinsiale ordonansies nie, maar met die Grondwet van die Republiek.”

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Canada farmer
Beste place to be is on the farm Enjoy outdoor Enjoy water sports I'm trying to be good to all people Everyone deserve the best
Ek is oulik en kom goed oor die weg met almal!
Ek is super fun en n groot grapgat, Ek kan lekker geselskap wees en ook "fun".Vat n kans en kyk!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot