AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Onteieningwetgewing: Nóg kans op kommentaar

akkreditasie
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Landsburgers het tot 13 Augustus die kans om kommentaar te lewer op die voorgestelde wysigings om onteiening met nul rand vergoeding duidelik in artikel 25 van die Grondwet te skryf.

Dit volg nadat die ad hoc komitee wat wysigings moet opstel vir hierdie 18de wysigingswetsontwerp op die Grondwet (om onteiening met nul rand vergoeding vir die doeleindes van grondhervorming duidelik daarin te skryf) oor die voorgestelde bewoording gestem en vir kommentaar beskikbaar gestel het.

Lede van die komitee sal dan weer die kommentare oor die voorgestelde bewoording bespreek waarna hulle sal besluit of hulle ten gunste of teen die wysigings is.

Vir die wysigings om in die nasionale vergadering ingestem te word, word ’n tweederde meerderheidstem benodig. Die EFF het reeds aangedui dat hy nie sy steun gaan gee aan die ANC se voorstelle wat in die wysigingswetgewing opgeneem is nie. Die DA en VF Plus is ook teen die ANC se voorstelle gekant. Die ANC het onder meer nie die EFF se voorstelle omarm dat die staat die voog van Suid-Afrika se natuurlike hulpbronne, insluitend grond, moet wees nie, asook dat daar ook hoegenaamd geen sprake van vergoeding by onteiening moet wees nie.

Proses

Die komitee wil op 17 en 18 Augustus die jongste skriftelike kommentare op die wysigingswetgewing bekyk. Op 19 en 20 Augustus sal die parlement se regsdienste enige kwessies aanpak wat na vore gekom het.

Vanaf 24 tot 27 Augustus wil die komitee die wysigingswetgewing bespreek en op 30 Augustus sal hy vergader om die verslag op die wysigingswetgewing te aanvaar vir indiening by die nasionale vergadering.

Wysigings

Die ANC het met sy meerderheidstem in die ad hoc komitee die volgende wysigings ingestem, waaroor kommentaar gelewer kan word.

Dit is:

  • Dat waar grond en enige ander verbetering daarop onteien word vir die doel van grondhervorming, die vergoedingsbedrag betaalbaar nul rand mag wees.
  • Dat nasionale wetgewing die toestande moet bepaal waar die vergoedingsbedrag nul rand is.
  • Dat ’n nuwe subafdeling 4A ingevoeg moet word wat aandui dat die staat grond, wat die gedeelde erfenis van alle landsburgers is, moet beskerm
  • Dat subafdeling 5 ingevoeg moet word wat aandui dat die staat redelike wetgewende en ander maatreëls moet instel om dit vir die staat moontlik te maak om voogskap van sekere grond te kry sodat landsburgers toegang tot grond op gelyke grondslag kan kry.

’n Hersiene weergawe van die wysigingswetsontwerp is hier beskikbaar.

Kommentare en navrae kan gestuur word aan mnr. Vhonani Ramaano by section25@parliament.gov.za.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot