AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Onverwagse SEB-wysigings “goeie nuus”

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
In wat as ’n verrassende stap beskryf word, is daar slegs weke nadat pres. Cyril Ramaphosa die Jeugindiensnemingsdiens (Y.E.S) bekend gemaak het, reeds veranderinge aan die wetgewing voorgestel.

Een van die stukke wetgewing wat deur die aankondiging geraak word, is die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging (Wet 53 van 2003), en spesifiek kode 000 (wat klem lê op die algemene beginsels en die generiese telkaart) en kode 300 (wat klem lê op vaardigheidsontwikkeling) van dié wet.

Die voorgestelde wysigings, wat ook die AgriSEB-kode sal raak, is op 29 Maart vanjaar in die Staatskoerant afgekondig, met ’n tydperk van 60 dae vir kommentaar. “Die tydperk vir kommentaar sluit dus einde Mei,” sê mnr. Melcus Nel, direkteur van die Signa-groep. Nel is ’n kenner van strategie en SEB-vereistes en dien saam met dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz, namens dié organisasie in die AgriSEB-handvesraad waar die AgriSEB-kode beding is.

Volgens Nel beteken die nuwe voorgestelde bepalings dat ’n onderneming wat deur middel van AgriSEB aan die Y.E.S.-inisiatief deelneem se vlak van AgriSEB-voldoening verhoog sal word. “Daar is natuurlik ’n stel vereistes waaraan voldoen moet word.” ’n Onderneming wat aan meer as dubbel die vereistes voldoen se AgriSEB-punt sal twee vlakke opbeweeg.

“Die voorgestelde veranderinge is goeie nuus vir werkskepping, ook in die landbou.”

Tersiëre opleiding

Nog ’n nuwe bepaling is dat die geld wat ’n onderneming aan vaardigheidsontwikkeling moet bestee om die maksimum punte te kan verdien, hersaamgestel word. Die doelwit van 6%-spandering van ’n onderneming se salarisrekening staan steeds, maar die puntetelling verander van 8 na 10. Dit word egter verdeel tussen 3,5% aan algemene besteding en 2,5% spesifiek gerig op tersiëre onderrig.  Die doelwit om 5% van die werkmag aan opleiding vir vakleerlingskappe, leerlingskappe of internskappe bloot te stel bly onveranderd, maar die puntetoekenning verander van 8 na 6. (Die impak hiervan op kleiner ondernemings met ’n omset van onder R50 miljoen is nie bekend gemaak nie.)

“Die wysigings is dus gemik op die finansiering van skoolverlaters wat verder wil studeer en in ooreenstemming met die aankondigings oor gratis onderwys en kan op lang termyn ’n goeie uitwerking op werkskepping hê,” aldus Nel.

’n Surigheid

Al die voorstelle is egter nie net goed nie. Nel sê ondernemings met 51% of meer swart aandeelhouding word tans kwytgeskeld daarvan om aan die AgriSEB-kode te voldoen indien hul omset onder R50 miljoen is en hulle as ’n vlak 1 of 2 onderneming erken word. Volgens die wysigings word voorgestel dat alle maatskappye wat meer as 51% SEB-aandeelhouding het as ’n vlak 2 onderneming gereken word, en dié met 100% as ’n vlak 1 onderneming; dus ook as hul omset bo R50 m is. Nel verwag dat die punt in diepte besprekings gaan uitlok.

Nel bied gedurende April twee dringende werksessies oor die voorgestelde wysigings aan. Die fokuspunt van die sessies sal wees om meer duidelikheid te gee oor die voorstelle, om voorstelle van die bedryfsrolspelers oor die voorgestelde wysigings te kry en om moontlike oplossings aan diegene wat dit bywoon voor te stel.

Die eerste sessie vind op 19 April 2018 in Johannesburg plaasvind, en die tweede op 25 April 2018 in Kaapstad. Belangstellendes wat die sessies wil bywoon, kan die Signa-groep by louisa@signa.co.za kontak, of vir Nel by sel 082 448 0356 bel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot